Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Luxury Tents

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net wat mens nodig het om te herlaai. N wonderlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie mooi, een met die natuur en avontuur. Ons is vriendelik ingewag en na ons tent geneem met 'n Landie. (Ons motor was te laag vir die sagte sand). Dit is verskriklik mooi, in die middel en voel deel van die natuur en net agter 'n duin van die see af. Tent het alles wat mens benodig. Dit is mooi skoon en netjies. Veldmuisies en voëls om die tent om heeldag te bewonder en dan kilometers te stap op die strand. Die sterre in die aand asemrowend en jy sit rustig op die houtdek en hou die hemelruim dop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons het verwelkomend gevoel en 'n lekker atmosfeer ervaar. Ons het dit baie geniet. Sal definitief weer terugkom. Ons hondjies ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike rusplek om te recharge. Heerlike plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnu M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik, ongerepte Weskus. Ek en my vrou het 'n kort wittebrood-roadtrip gedoen van Gouritsmond tot in Calvinia en hier oorgebly. Dit was ongelooflik - die stilte, die rustigheid. Ek het genoem dis ons wittebrood en hulle het sjampanje op ys gehad toe ons daar aankom, wat ons op die duin gaan drink het terwyl die son sak. Lekker sandpaadjies wat 4x4 benodig, wat 'n kersie op die koek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte wegbreek. Baie lekker, dankie. Perfek en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik, sal verseker aanbeveel! Wat 'n belewenis! Voel of jy op die strand, tussen die duine bly! Gerieflik met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Die stilte is 'n seën. Wonderlike plek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjE3YjFjLWYyYjEtNDdkMC1hYTg3LTliYWQxYWE2ZjkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 Forkwest Farm 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.516845855804 18.332725713799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang