West Coast Luxury Tents
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 172
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Heidi L - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig.
Adriaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het verwelkomend gevoel en 'n lekker atmosfeer ervaar.
Louna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek om te recharge.
Marnu M - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik, ongerepte Weskus.
Pierre C - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Lieze L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal verseker aanbeveel!
Johann H - Mrt 2024
Algehele gradering
Die stilte is 'n seën.
Volker S - Mei 2024
Algehele gradering
Die rustigheid maak 'n vakansie ekstra special.
Melanie L - Jan 2024
Algehele gradering
As above.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Dear Melanie,
I am very sorry that you describe your stay with us as 'disappointing'. However, I would like to point out a few elements that may have contributed to your experience.
1. You may have misread our description of the location of the tents; it clearly states that the tents are situated 'behind the dunes'. All the aerial view pictures on our website also clearly depict the exact location, and your statement 'sea view as shown' is simply not accurate.
2. On our premises, before you reach the 'reception' signboard, another signboard clearly states '4x4 only'. It is thus necessary for a visitor to know whether their vehicle, and the driver, are capable of driving on sandy terrain. If not, we offer to take them to their accommodation with our 4x4 vehicle.
3. Like the cold-water temperature of our Atlantic Ocean on the West Coast, there are the hot sandy conditions on a hot summer day. These, among many other things in nature, are what us residing on the west coast appreciate and respect. Generally, our guests walking the 300 metres to the beach have no problem with it.
Braam R - Nov 2023
Algehele gradering
Het lekker gebraai en ons honde het dit net so baie geniet!
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Braam, dit was lekker om julle weereens te ontvang by ons op die Weskus en ons is bly dat julle dit geniet om by ons te kuier.
Jozua A - Nov 2023
Algehele gradering
Glamping and cosy.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Jozua, thanks for the amazing review and we would love to see you again.
Cabri V - Nov 2023
Algehele gradering
Sandfield magic.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hello Cabri, we love to share our experiences with our guests and really appreciate it when they enjoy their stay.
Andre B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid homself.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Andre, ons is so bly dat julle lekker gekuier het en ons sal uitkyk vir 'n stukkie grond vir julle!
Steph D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Kimberley R - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful, in tune with nature.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Kimberley, thanks for the beautiful review and we are looking forward to your next stay.
Gregg B - Jul 2023
Algehele gradering
Peace in the Sandveld!
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die Weskus manier!
Debbie W - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi en pragtige views.
Minette G - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Gert R - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and secluded with the best sunsets and a private beach.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Gert, thank you very much for sharing your experience with us and appreciating the beautiful nature.
Connie M - Okt 2023
Algehele gradering
Isolated, peaceful, wonderful birdlife and flora.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Connie, thank you very much for sharing your experience with us.
Len K - Des 2022
Algehele gradering
Plek om af te skakel en rus.
Monique D - Okt 2022
Algehele gradering
Lieflike plek!
Minette G - Mrt 2022
Algehele gradering
Hidden gem!
Pietie L - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, geld gespandeer moeite werd, alle verwagtings oortref.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Johanna, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons gaan verseker ons plekkie net so hou dat ons gaste dit saam met ons kan geniet en waardeer.
Jeanine A - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely phenomenal.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Jeanine, we really appreciate your positive feedback and are so happy that you enjoyed your stay with us.
Maritha V - Jan 2022
Algehele gradering
Bo verwagting.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Maritha, baie dankie dat julle kon deel in ons plekkie aan die Weskus en dit saam met ons kon geniet en waardeer. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Theresa
Ilze F - Des 2022
Algehele gradering
Beste troeteldiervriendelike vakansieplek.
Cornelius V - Apr 2022
Algehele gradering
Net jy, die see en die duine.
Jacques Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek reg langs die see.
Sidney V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties. Ons gasheer baie behulpsaam. Dis baie privaat en veilig met die mooiste natuurskoon.
Melanie E - Okt 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Melanie, baie dankie vir al die mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Theresa
René H - Okt 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Sonette S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing en baie mooi ingerigte verblyf.
Elizma F - Des 2021
Algehele gradering
Calmness.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hallo Elizma, Thanks very much for the lovely review. We love it when the guests have a good experience at our establishment. Theresa
Elzabe H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goed versorgde tente en mooi ingerig.
Andre B - Des 2019
Algehele gradering
Dis baie rustig en netjies.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Baie dankie vir hierdie besonderse kommentaar.
Ons is so bly dat julle dit geniet het hier by ons en sal julle graag weer wil sien.
Duncan M - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent service and stunning views.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hi Duncan,
Thanks very much for your beautiful review. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again.
Theresa
Nico V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Hester S - Mrt 2019
Algehele gradering
Quiet paradise for the nature lover.
Lees meerAnne G - Mrt 2019
Algehele gradering
Peace and quiet at the West Coast.
Lees meerJohn F - Aug 2019
Algehele gradering
Great place, warm, friendly people.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Hi John,
Thanks very much for your nice review. It was so nice to meet you and hope to see you again, maybe in summer with no rain.
Theresa
Landi B - Des 2018
Algehele gradering
Hier kan mens rus in stilte.
Luke G - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en salig.
Magda V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig met see wat jy hoor.
Giel K - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties. Rus vir jou siel. Wonderlik.
Judith V - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Franco D - Feb 2018
Algehele gradering
Perfekte naweek om jou siel te rus!
Charlean K - Des 2018
Algehele gradering
A thoroughly enjoyable stay!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Genotvolle plek!
Ons het regtig ons verblyf geniet. Dit het 'n fantastiese ligging, lekker privaat en goed georganiseer. Effe afgesonder wat uitstekend is as jy wil rus!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louwna L - Okt 2018
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Anna G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit bied 'n besonderse ervaring om vry en alleen in 'n deel van die Weskus te wees.
Nemesia G - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Jaco M - Jan 2018
Algehele gradering
Die plek waar ons die lekkerste ontspan.
Ilze F - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding.
Benice D - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en die regte plek om "batterye" te herlaai.
Lees meerMarius B - Des 2017
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Grant S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike mense. Sal weer gaan!
Adele B - Sep 2017
Algehele gradering
'n Rustige twee dae! Fantasties.
Maristha S - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Pravesh P - Mrt 2017
Algehele gradering
Amazing place, service was great.
Louise V - Jan 2017
Algehele gradering
Breathtaking.
Lees meerGert A - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gerus met geen TV of selfoonontvangs nie.
Sonja M - Sep 2017
Algehele gradering
Amazing! Lekker rustig!
Francois C - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in tente met alle geriewe en die beste kus / see / sonsondergange in die wêreld.
Willem V - Mrt 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Salomon B - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige gerieflike wegbreek tussen die duine.
Idelette C - Nov 2017
Algehele gradering
Pure saligheid, sand, see en een met die Weskus.
Este H - Des 2016
Algehele gradering
Highlight of our West Coast trip.
Marichka V - Des 2016
Algehele gradering
WOW!
Tracey E - Des 2016
Algehele gradering
An amazing experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing ervaring.
Rustig, stil en privaat. Wonderlike geriewe met alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ciske O - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspannend.
Lees meerRianette J - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Megan V - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Deidre B - Aug 2016
Algehele gradering
Natuurskoon en rus met mooiste sonsondergang in Weskus!
Annette R - Aug 2016
Algehele gradering
Unieke en romantiese ervaring!
Lees meerMaritsa P - Aug 2016
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hierheen gaan - ongekende gasvryheid!
Inge B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie lekker uitgerus!
Joha-mari P - Apr 2016
Algehele gradering
Rustigheid
Sydney S - Apr 2016
Algehele gradering
Luilekker ontspanning en stilte.
Jacques R - Feb 2016
Algehele gradering
Pitkos vir die siel.
Lees meerGideon S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjies en veilig ... Baie lekker mense.
Melissa S - Jan 2016
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Anton O - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlike tyd en baie rustig, terug na natuur.
Colleen H - Des 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous. Just sorry the weather was not good but still we had a great time. Thanks to Rashid for all his superb service.
Paul B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustige en luilekker verblyf waar mens heerlik ontspan.
Talia G - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlik, stil, privaat, rustig, ontspannend!
Lees meerRina D - Mrt 2016
Algehele gradering
Kos vir jou siel!
Jacques V - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker om te gaan ontspan in die stilte van die Weskus.
André D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustigheid! Weskus!
Ninon R - Feb 2016
Algehele gradering
What a gem in the West Coast.
Louis N - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek om te ontspan.
West Coast Luxury Tents se terugvoer
Viertrekvoertuie werk baie goed in hierdie gedeelte van die Weskus (Sandveld) veral as jy van die teerpad af ry. As jy tydens jou verblyf by ons nie graag met die sandpaadjie deur die fynbos oor die duin strand toe wil stap nie (10 minute, sterk aanbevole), sal so 'n voertuig beslis die lewe vir jou vergemaklik. Om egter hier in die Sandveld by ons te kuier het jy nie 'n viertrekvoertuig nodig nie. Ons sal sorg dat jy jou gewone tweewieltrekvoertuig op die plaaswerf onderdak parkeer en ons sien toe dat jy en jou bagasie by jou tent besorg word.
Llewellyn K - Okt 2016
Algehele gradering
Tranquility of nature and the sea was a good recipe for those looking to de-stress.
Alphonso G - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was werklik baie lekker en ontspannend. Mense is vriendelik en behulpsaam.
Lees meerLiebre J - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Frik B - Aug 2016
Algehele gradering
Lieflike stil wegbreek.
Frans L - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik!
Adriaan D - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Janus E - Des 2015
Algehele gradering
Ek sal elke naweek gaan as ek kan.
Irma U - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik verras met blyplek, diens en gasvryheid.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Wiel De Lange L - Nov 2015
Algehele gradering
Erg leuk en bijzonder. Lekker rustige plek.
Christiaan H - Okt 2015
Algehele gradering
Baie geniet!
Rene D - Jul 2015
Algehele gradering
Magic time with hubby in a pristine environment.
Barry H - Apr 2015
Algehele gradering
Belaglik lekker! Een van die beste plekke waar ek nog gebly het op die Weskus!
Martin D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker, stil en baie vriendelike en goeie diens.
Jacques V - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Patrick F - Des 2014
Algehele gradering
Great escape
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang