Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Luxury Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Coast Luxury Tents bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n privaat strandfrontplaas met geen toegang tot die publiek nie en is 28 km vanaf Elandsbaai en 30 km vanaf Dwarskersbos geleë.

Die verblyf beskik oor 4 luukse tente wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Die tente is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette.

Elkeen van die tente het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof, asook die nodige spysenieringstoebehore. Privaat braai-areas is by elk van die tente beskikbaar, en vuurmaakhout en ys word voorsien.

Die plaas is halfpad tussen Dwarskersbos en Elandsbaai en die nabygeleë Verloren Vlei area wat bekend is vir sy voëllewe. 'n 400 m lange private landingstrook op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor reëling.

Hierdie tente is in die bos agter 'n sandduin geleë, met 'n 500 m-stap na 'n 40 km lange ongerepte sandstrand. Die strand is ook toeganklik met 'n 4x4-voertuig. Op die strand sal jy talle broeipare van Swart Oestervangers, Tobie, en hul neste vind, veral gedurende die somermaande. Elandsbaai is ook bekend vir sy oorvloed kreef gedurende die kreefvangseisoen.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 107 resensies vir West Coast Luxury Tents
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Luxury Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Plaas, 30 km vanaf Elandsbaai en Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjE3YjFjLWYyYjEtNDdkMC1hYTg3LTliYWQxYWE2ZjkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 Forkwest Farm 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.516845855804 18.332725713799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang