Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Seaside Family Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

West Coast Seaside Family Home is 'n pragtige vakansiehuis in 'n rustige woonbuurt in die kusdorpie Langebaan. Die huis is naby die strand, restaurante en winkelsentrums geleë.

Die verblyf word vir 6 gaste gebied in 'n 3-slaapkamerhuis met 2 badkamers en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoebehore. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n eetarea is op die patio beskikbaar. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Gaste kan swem, vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, seiljagvaart en seilplankry geniet terwyl nabygeleë besienswaardighede Club Mykonos Casino, Langebaan Gholfklub, Weskus Nasionale Park en Langebaan-strandmeer insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir West Coast Seaside Family Home
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anchen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Seaside Family Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Roodevos Crescent, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYmNmZGE1LTQ1ZGUtNDVlYy05MjI1LTI3YWNlZTZlMTk0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 23 Roodevos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.09434 18.0371099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang