Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Shores

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir West Coast Shores
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dalene D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Ons sal beslis terug wees vir 'n langer tyd.

Dit was 'n heerlike verblyf, al was dit net vir 1 nag!

Lusanda H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda H

If you are looking for a home away from home that's just the place to be.

Friendly welcome, very neat and peaceful.

West Coast Shores se terugvoer

Dear Lusanda, many thanks for taking the time to review your stay with us. We loved hosting you and your guests. We hope to see you again one day soon. Kindest regards, Roz

West Coast Shores
Zikhona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikhona M

Blissful. Peaceful. The best.

Great spot for a well-deserved RnR time, whether you're by yourself or with family. The peace and calmness we experienced was top notch. We had an incredible time. Thank you so much to the host for making our stay a blissful one. We are sure to return again in the winter season.

Kelly P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly P

An amazing unwind in the perfect setting.

My husband and I had the most wonderful stay at West Coast Shores to unwind and celebrate our anniversary. The loft has a perfect view over the bay, is beautifully decorated and complete with all the amenities you would require to enjoy a weekend getaway. Roz is an exceptional and friendly host. She went above and beyond and upgraded our room as an anniversary gift. She is extremely knowledgeable about the area and provided recommendations on the best spots. We will definitely be booking again!

Brian F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian F

Baie lekker en rustige naweek en die omligging naby die see.

Goed ontvang deur gasheer. En ons het sommer tuis gevoel!

Elzaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S

Great location and clean accommodation.

West Coast Shores is a true gem for beach lovers. The room was clean and neat, and the entire property is well-kept. The location is simply unbeatable. Waking up to the sound of crashing waves and the sea breeze was a delight. Roz was incredibly helpful and went above and beyond to ensure a comfortable stay. Her genuine warmth and hospitality made us feel right at home. Overall, West Coast Shores exceeded my expectations in every way. We can't wait to return for another dose of seaside bliss.

West Coast Shores se terugvoer

Dear Elzaan - It was such a pleasure to observe you just totally relax and enjoy your magic experience on the 'Baai. We really look forward to spoiling you again sometime soon. Thank you for the great review - it feels good for our efforts to be so appreciated.

West Coast Shores
Yolande H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H

Stunning location.

Super clean, most beautiful location right on the beach, must stay for more than a day.

Carl L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Rustig en ontspanne by die see. Roz is 'n gasvrou duisend.

Netjiese en groot kamer (Romance) met pragtige uitsig oor die see. Het van die braaigeriewe gebruik gemaak wat baie lekker was. Roz en Ben was vriendelik en baie behulpsaam, het gevoel of jy by familie kuier.

Wilma O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly en het Jacobsbaai en omgewing pragtig gevind. Baie dankie aan Roz wat ons baie welkom laat voel het.

Gideon R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon R

Puik dorp, wonderlike verblyf en baie vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir die wonderlike verblyf en gasvryheid. Ons het Jacobsbaai baie geniet.

Jakkie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie B

Lekker ontspanne naby aan die see.

Baie lekker en rustig.

West Coast Shores se terugvoer

Baie dankie Jakkie, ons sien uit om julle gou-gou weer te sien. Geniet die Kerstyd

West Coast Shores
Herman_duplessis@yahoo.com D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman_duplessis@yahoo.com D

Absoluut wonderlik.

Die gasheer en gasvrou is uitstekend en jy maak sommer nuwe vriende.

Lise R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise R

Die gasvrou, Roz, is 'n gasvrou duisend.

Jy voel soos familie in haar huis. Plek is uiters netjies, diens is uit die boonste rakke en 'n ware wegbreek. Om uit te brei oor die wegbreek: Dis naby Kaapstad, naby blomme-kyk maar stil en rustig en gerieflik.

Sanelisiwe K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelisiwe K

Pleasant.

Ambient room, clean, and many free extras.

West Coast Shores se terugvoer

Thank you Saney, we do look forward to you and your family returning soon.

West Coast Shores
Elsabe A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe A

Fantasmagories.

Die pragtigste mooiste klein plekkie. Verwelkoming deur eienaars was so fantasties. Uitsig asemrowend mooi. Dit is rerig skilderagtig mooi. Loadshedding net so bietjie gepla, sal lekker wees as hulle van grid kan afkom, maar ons het dit oorleef. Die stilte, die see reg by jou voordeur. Dit is die mooiste dorpie, en so naby alles om uit te ry vir die dag. Verblyf binne baie modern. Die stort is iets om oor huis toe te skryf. Fantastiese plek.

Marné B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné B

Wonderlike, vriendelike paartjie wat hul huis vir jou oopmaak en jou laat tuis voel. Bitter mooi bestemming op die Weskus!

Pragtige uitsig, veilig, super netjies en wonderlike gasheer en gasvrou.

West Coast Shores se terugvoer

Julle twee is so oulik. Ons sien uit om julle weer te sien - Miskien vir jou een-jaar herdenking? Of vir die winter, blomme, kersvakansie.

West Coast Shores
Johann B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Gemaklik en netjies.

Jacobsbaai is pragtig.

West Coast Shores se terugvoer

Dankie Johann, ons sien uit om julle weer te sien. Altyd welkom in ons magic Baai.

West Coast Shores
Linda R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Vriendelike diens. Pragtige plek!

Pragtige plek!

West Coast Shores se terugvoer

Dear Linda and family, you guys were awesome. We loved having you over the holidays. So pleased you enjoyed our magic ‘Baai. Please come and visit again.

West Coast Shores
Ilze C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C

Lekker rustige verblyf. Pragtige uitsig. Goed uitgerus.

Die uitsig is pragtig. Die verblyf baie netjies. Dit was lekker rustig en die gasvrou is 'n wonderlike gasvrou. Ek het die aandag aan detail ook baie waardeer. Ons het heerlik gebly. Ons beveel die akkommodasie sterk aan.

Rialette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rialette V

Rustige, kos-vir-die-siel naweek.

Die verblyf het my so goed gedoen, dat ek my verblyf verleng het. Ek dink nie jy kry 'n kamer (Romance) wat beter geleë is nie. Dis kalm en jy kry kans om asem te haal en regtig te ontspan. Roz is ongelooflik en kyk so mooi na haar gaste. Dit voel werklik of jy by familie kuier. Ek kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel.

John R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John R

Most comfortable, clean accomodation with access to a stunning area of the West Coast.

Our host was most friendly and helpful in ensuring a smooth arrival and in making recommendations for the area. She was always available to respond to any query we might have had.

West Coast Shores se terugvoer

Thank you, John for kindly making the time to review your recent stay with us. We value all input and constantly strive to improve. We do hope we will see you and your family again soon.

West Coast Shores
Wilanie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie G

Heerlik gekuier!

Pragtige oornagplekkie met lekker bederwe deur Roz wat so vriendelik en behulpsaam was. Ons het baie lekker gebly.

West Coast Shores se terugvoer

Baie dankie Wilanie. ulle is 'n wonderlike paartjie en julle terugvoer was so positief. Ons hoop julle gee ons dalk nog 'n kans. Die veldblomme gaan fantasties wees hierdie Augustus/September.

West Coast Shores
Ilze B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B

Good.

Suitable for our purpose. Bit out of the way.

Roschen P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roschen P

Perfect for a getaway, quiet atmosphere, makes you feel relaxed.

Perfect getaway from the busy Cape Town. Quiet atmosphere makes you feel relaxed. Perfect getaway for couples.

West Coast Shores se terugvoer

Hi Roschen, so pleased you enjoyed your stay with us. We look forward to a slightly longer stay next time so you can relax even more. So much to see and do in our area.

West Coast Shores
Suzette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Heerlik gebly. Lieflike dakvensters. Uitstekende diens en vriendelikheid.

Jy kan ver stap langs die see en hoor heeltyd die see. Daar is 'n hangmat en buitetafel met stoele. As die weer dit toelaat is dit té lekker om op die dak buite jou voordeur te kuier, en die see te sien.

West Coast Shores se terugvoer

We loved having you all stay with us in our special place. Can't wait for your next visit. Many thanks for the great review, we appreciate you taking the time to share your excitement.

West Coast Shores
Elma L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma L

West Coast Shores is a home away from home. Totally outstanding!

We thoroughly enjoyed our visit and stay at West Coast Shores. The accommodation was immaculate and Jacob's Bay is beautiful. We could not have asked for better hosts, Roz and Ben made us feel at home the minute we arrived, until we had to say goodbye. We will definitely visit this picturesque town again. Hopefully West Coast Shores will be able to accommodate us again.

West Coast Shores se terugvoer

We loved having your family stay with us in our special place!
Can't wait for your next visit - plans are all in place for more magic. Work hard so you deserve the holiday.
Many thanks for the review - we so appreciate you taking the time to share your excitement xxx

West Coast Shores
Jaco M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Beautifully appointed double room, with large bathroom, very clean.

The photos don't do the place justice.

West Coast Shores se terugvoer

Thank you Jaco, we are so pleased you enjoyed staying with us. We look forward to you returning at some time in the future.

West Coast Shores
Aqeel C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeel C

Awesome, stunning, peaceful, tranquil.

Roz was an amazing host. Our room was perfect, everything we needed was provided. We will definitely be back.

West Coast Shores se terugvoer

Thank you for taking the time to review. We greatly appreciate your feedback. We strive to make your stay a magical experience and are looking forward to your next visit.

West Coast Shores
Erine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erine K

Pragtige dorp en baie lekker verblyf. Gawe eienaars met lieflike diens.

Jacobsbaai is idillies mooi!

West Coast Shores se terugvoer

Many thanks for taking the time to review West Coast Shores. We loved having you guys, and look forward to seeing the three of you again soon. We are busy growing the wildflowers for August and September.

West Coast Shores
Michelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Heerlik wegbreek met stunning uitsig.

Netjiese verblyf in loft vertrek. Love die dakvenster. Kombuisie is goed toegerus. Roz was heeltyd in verbinding om te hoor of als nog reg is.

Ronel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel G

'n Gastehuis (wat nie self-catering is) is nie meer vir ons 'n opsie vir enige long stay vakansie nie.

Jy is beperk tot net 'n kitchenette en 'n braaikamer, maar het meer nodig om disse voor te berei. Ons kon wel die kombuis gebruik maar daarvoor moes jy vra vir elke liewe dingetjie wat jy wil gebruik. As volwassenes het ons soos kinders gevoel wat vir als moes vra. Daar is 'n inligtingsboek vir spesifiek long stay gaste, lees dit liewers van dag een af, daar is baie reëls onder die legal afdeling. Ongelukkig het ons gevoel ons moet heeltyd op die passoppens wees wat eintlik ons vakansie bederf het. Die gastehuis is wel netjies en luuks en hul handhaaf 'n hoë standaard. Ideaal vir naweekwegbreke.

West Coast Shores se terugvoer

We are sorry that this experience was less than awesome. We do not offer full self-catering lets and make this clear in our marketing and discussion with guests prior to visits. In this instance we tried to make a plan and, although we delivered additional benefits, it was insufficient to satisfy our guests requests. We do offer a great experience and appreciate feedback such as this which assists to clarify what we can and do offer.

West Coast Shores
Junanri B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Junanri B

Heerlike ontspanningsplekkie!

Baie skoon en netjies! Baie gasvrye eienaars! Heerlik vir ‘n wegbreek!

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249f7d5b305becf6753c0ec2d5a946e2f2695cecb6a301bdabe5a02713a9b64a46d276245b75eddd1cce6e74473bb627a7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 13 Perlemoen Close Jacobs Bay 7830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.980702200457 17.885342193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang