Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Nest Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Aelene R
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Lovely spot, clean and well equipped cottages, due to a fire the reception and restaurant area was unavailable, but they made a plan to accommodate us in the church for dinner. Good spot, lovely, clean and well-equipped cottages. Kids were happy with all the animals around, lovely scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Megan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2023

Baie teleurstellend, glad nie waarde vir geld nie. - Die TV werk, maar daar is geen DSTV nie. Daar is slegs 'n bad, geen stort nie. Die derde persoon slaap in die kombuis sonder 'n waaier of lugversorger. Ons is eers ingelig dat die hoofgebou afgebrand het toe ons daar aankom. Die WiFi werk slegs in die "ontvangs"-area.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Alan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

This venue is truly a hidden gem. A secluded game farm with welcoming reception, homely bar, great restaurant and absolutely superb accommodation. Lovely thatched houses, all overlooking the bush. Fully furnished and well equipped with stove, oven, microwave, kettle etc etc. A self-catering dream with lots of space, dining area, lounge furniture and an open verandah with braai facilities. Parking for the car was under thatch, alongside the entrance to the house. Had we known the true conditions of some of our other venues, and had rating the accommodation been the reason for our Namibian adventure, we would have added a few extra nights at West Nest onto our agenda. The wild and prolific birdlife and tame game wondering around the farm helped us relax and truly enjoy the peace at West Nest. Would we return? For sure, bringing family and friends to enjoy the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Baie netjiese, rustige plek met mense wat jou sommer laat tuisvoel en uitstekende diens gee Dit was lekker met al die diere op die werf wat vry rondloop vir 'n stapsjapie te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-Monique
West Nest Lodge
Baie dankie. Ons waardeer u positiewe terugvoering. Ons hoop om u heel gou weer te kan verwelkom. Vriendelike groete, West Nest Lodge Bestuur en span.

Elaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Was baie lekker, uitstekend! Die lodge was vir ons 'n belewenis. Mooi plek. Mooi eet- en kroegarea. Die voëlhokke was uitstekend. Ons het baie diere gesien en ook koedoes wat kom eet het in die varke se hokke. Die swembad is ook baie mooi. Chalets was ook baie gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jo-Monique
West Nest Lodge
Goeie dag. Baie, baie dankie vir u mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat u die kuier geniet het en hoop om u gou weer te kan ontvang. Vriendelike Groete van die West Nest Lodge bestuur en span.

Elanie E
1 nag
5.0
Jun 2019

Vrede op aarde. Alles was perfek, skoon en netjies. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle R
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2019

Aangenaam. Swak toegangspad. Vir die prys sou 'n yskas en eetgerei by die tente welkom wees. Andersins vriendelike ontvangs

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ella G
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2019

Baie rustig. As ek voorstel kan maak, is dat daar beter beligting in tent gesit word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mnr Wesley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Lekker kos en lekker kuier! Baie lekker gekuier. Dit voel asof mens jou familie weer sien na 'n lang tyd alhoewel jy hulle vir die eerste keer ontmoet het. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2018

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jo-Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Klein Begin-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnH8Gc3iI9JkjVLdb2EjS2rLw2G6tAcFwTJUn19s2oNVDGnQo7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 B6 Farm Klein Begin 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.442902754072 18.713200498696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang