West Nest Lodge
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B6, Klein Begin-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
West Nest Lodge is op 'n plaas tussen die dorpe Witvlei en Gobabis in die ooste van Namibië geleë. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, familienaweke, konferensies of troues.
Die verblyf bestaan uit 5 luukse chalets, 8 grasdak-eenhede en 20 tent-chalets. Die losstaande chalets het almal dubbelbeddens en die grasdak-eenhede het 2 enkelbeddens. Die tente het elk 2 enkelbeddens. Die chalets het privaat badkamers met 'n stort of bad en die tente het toegang tot gedeelde badkamers.
Die luukse suites het lugversorging, TV's, kombuisies wat goed toegerus is en braai-areas. Die grasdak- en tent-chalets het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n braai-area is beskikbaar.
Die lodge het 'n swembad, restaurant, gimnasium, kroeg, speelterrein, putt-putt, 'n oefenbof, verfbal en voetslaanroetes vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jo-Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- B6, Klein Begin-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
- Gaste dink West Nest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B6, Klein Begin-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang