Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Street Inn - Ermelo

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Willem K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Baie tevrede. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie skoon en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anneliese K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Was baie verras oor die netheid van alles en absolute vriendelikheid van die personeel. Ontvangs was hartlik en warm. Baie hulpvaardig en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Ontspanne voel soos jou huis. Baie ontspanne atmosfeer. Kamers goed toegerus en skoon. Die braaigeriewe was 'n bonus. Swembad was wel koud maar anders geen klagtes. Waardeer die eerlikheid van die personeel. Ons het teruggekry wat ons daar verloor het. Baie baie dankie! Ons sal beslis die plek aanbeveel en weer daar oor bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtige plek. Sal West Street Inn aanbeveel. Dit is 'n pragtige, netjiese eenheid en almal is baie aangenaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Gets your money's worth. Very nice. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Die verblyf was gerieflik en genotvol. West Street Inn is 'n klein juweeltjie in Ermelo. Dit het alles wat 'n reisiger nodig het plus nog meer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamer gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rhett L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2018

Verskriklike ervaring! Toilet was vuil en ek moes self die bruin vlekke met die borsel verwyder. Die vloer en die mure van die stort was met 'n donker grys laag vet bedek. Die een kombers was met vlekke gedroogde fodder, besoedel. Toe ons by die ontvangs aanmeld, sien ons 'n bord wat sê dat die kamers teen R250 per uur te huur is. Wat se tipe plek is dit hierdie? Ek het eerder bo-op die kombers en lakens geslaap omdat ek bekommerd was dat ek moontlik 'n siekte gaan vang as ek binne die bed klim.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2015

Die plek het ons perfek gepas. Die mense is vriendelik, netjiese kamers, groot stort. Heerlike ontbyt. Het ons verblyf daar geniet. \Maar verder alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan Jacob V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2015

Prima verblijf! We waren een nachtje op doorreis, was een prima verblijf. Nette kamer, en het personeel vonden we erg flexibel en vriendelijk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8e6f0ab0f6d996ca0b23eca11a6e3ecd494a263f67942ca058b7e5ac33689517d69fd5c510aa85161e93f5e650394552ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Wes Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.534434481916 29.984232692065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang