West Street Inn - Ermelo
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 13, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
West Street Inn - Ermelo bied luukse verblyf. Tariewe is markverwant en waarde vir geld word verseker.
Dié instansie is in 'n stil buurt in Ermelo, Mpumalanga geleë en bied 40 en suite-kamers wat volledig ingerig is. Dis naby die middestad en gewilde restaurante.
Dis pragtig versier met verskeie geriewe, soos 'n kamerjas op jou bed en sjokolade op jou kussing.
Die personeel is toegewyd, goed opgelei en sien om na gaste se behoeftes. Diens is vriendelik en tegemoetkomend en behulpsaam.
'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt is beskikbaar en eiers en omelette word volgens voorkeur deur die ervare sjef voorberei. Middag- en aandete wis ook per a la carte-spyskaart beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wesstraat 13, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink West Street Inn - Ermelo het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesstraat 13, Ermelo, 2350, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang