Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbank Private Beach Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Westbank Private Beach Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Noel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S

It was a pleasant stay.

I have enjoyed my stay. The host treated us like a royal family, always available to attend to our needs.

Sune B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Perfekte naweek

Heerlike geriewe en ligging. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweek. Ek sou graag vooraf wou weet dat mens net met charcoal mag braai (of dat daar nie 'n braai is waarin 'n mens met hout kan braai nie), maar dit het ons nie teruggehou nie. Ek sal definitief weer gaan!

Harold T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold T

So lekker gewees.

Pragtige ligging en view.

Carla V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Carla V

Toe nie so mooi soos 'n prentjie nie.

Ons was regtig baie teleurgesteld gewees. Die foto's is nie 'n korrekte uitbeelding van die plek nie. Die plek is verwaarloos, die sitkamer bank was geskeur, daar is kokkerotte, swart slymvorm om die bad, stoel van buitenste tafel gebreuk en ons het ook nie die rot in die tuin geniet nie. Kersdag was iets anders, die gasbraai was leeg, die Weberbraai se onderste deel is nie daar nie, wat verooksaak dat kole reguit deurval, het maar die gasoond gebruik. As jy wel die Jacuzzi gebruik, neem kennis dat jy nie elke dag skoon water kry nie. Vat genoeg opwasmiddel en waspoeier saam. Die oppasser gebruik ook jou waspoeier om die handdoeke en linne te was. 'n Mens voel asof jy die hele tyd dopgehou word met die familie wat in die buitekamer bly. Die uitsig is wel asemrowend en dra baie toe tot die goeie ligging van die perseel.

Alsebe C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alsebe C

Most inviting place and people.

The accommodation was more than I expected. Comfortable style and not feeling like I'm at someone's home, but on a holiday. My sister and husband immediately booked for his birthday and I had to make a video because a lot of my friends and family are interested. The location isn't far but it feels like I'm on an island far away from civilization. Joseph and his family was extremely helpful and kind just made the stay extra special.

E.g.p. (elsa) D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E.g.p. (elsa) D

Regtig fantasties. Wens ons kon langer bly.

Die akkommodasie was uitstekend en alles was uit die boeke.Die swembad en Jacuzzi 'n bonus. Josef is 'n wonderlike en goeie persoon en dit was 'n wonderlik om hom te leer ken. Al hoewel dit wind baie gewaai het, het dit ons glad nie gepla nie. Sal definitief weer gebruik maak van jul akkommodasie.

Westbank Private Beach Villa se terugvoer

Good day Elsa, thank you for the wonderful comments and high rating. We are currently renovating this unit to ensure an even better experience for your next visit. We hope to see you and the family soon again.

Westbank Private Beach Villa
Randall B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall B

Its been a lovely stay and Joseph provided service with a smile.

The kids and wife enjoyed the Jacuzzi, pool and private beach access. 1 TV is a restriction as it drizzled late Saturday afternoon and the kids hogged the TV with the play station on a weekend of rugby 7's, English soccer.

Westbank Private Beach Villa se terugvoer

Hi Randall,
Was lovely to have your family stay with us, we look forward to seeing you all again soon!

Westbank Private Beach Villa
Paul G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Puik.

Baie lekker gewees. Sal weer daar gaan bly.

Westbank Private Beach Villa se terugvoer

Thank you Paul! It was a pleasure having you stay at our property and we hope to see you again in the future.

Westbank Private Beach Villa
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArlNfjAlUn2tydPMfmKBhkpKymSIexUVwAR9KI1MKCkDiVT52rR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 132 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163401877463 18.863193157672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang