Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbank Private Beach Villa

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Noel S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It was a pleasant stay. I have enjoyed my stay. The host treated us like a royal family, always available to attend to our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Perfekte naweek Heerlike geriewe en ligging. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike naweek. Ek sou graag vooraf wou weet dat mens net met charcoal mag braai (of dat daar nie 'n braai is waarin 'n mens met hout kan braai nie), maar dit het ons nie teruggehou nie. Ek sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

So lekker gewees. Pragtige ligging en view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2021

Toe nie so mooi soos 'n prentjie nie. Ons was regtig baie teleurgesteld gewees. Die foto's is nie 'n korrekte uitbeelding van die plek nie. Die plek is verwaarloos, die sitkamer bank was geskeur, daar is kokkerotte, swart slymvorm om die bad, stoel van buitenste tafel gebreuk en ons het ook nie die rot in die tuin geniet nie. Kersdag was iets anders, die gasbraai was leeg, die Weberbraai se onderste deel is nie daar nie, wat verooksaak dat kole reguit deurval, het maar die gasoond gebruik. As jy wel die Jacuzzi gebruik, neem kennis dat jy nie elke dag skoon water kry nie. Vat genoeg opwasmiddel en waspoeier saam. Die oppasser gebruik ook jou waspoeier om die handdoeke en linne te was. 'n Mens voel asof jy die hele tyd dopgehou word met die familie wat in die buitekamer bly. Die uitsig is wel asemrowend en dra baie toe tot die goeie ligging van die perseel.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Alsebe C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Most inviting place and people. The accommodation was more than I expected. Comfortable style and not feeling like I'm at someone's home, but on a holiday. My sister and husband immediately booked for his birthday and I had to make a video because a lot of my friends and family are interested. The location isn't far but it feels like I'm on an island far away from civilization. Joseph and his family was extremely helpful and kind just made the stay extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E.g.p. (elsa) D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Regtig fantasties. Wens ons kon langer bly. Die akkommodasie was uitstekend en alles was uit die boeke.Die swembad en Jacuzzi 'n bonus. Josef is 'n wonderlike en goeie persoon en dit was 'n wonderlik om hom te leer ken. Al hoewel dit wind baie gewaai het, het dit ons glad nie gepla nie. Sal definitief weer gebruik maak van jul akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Westbank Private Beach Villa
Good day Elsa, thank you for the wonderful comments and high rating. We are currently renovating this unit to ensure an even better experience for your next visit. We hope to see you and the family soon again.

Randall B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Its been a lovely stay and Joseph provided service with a smile. The kids and wife enjoyed the Jacuzzi, pool and private beach access. 1 TV is a restriction as it drizzled late Saturday afternoon and the kids hogged the TV with the play station on a weekend of rugby 7's, English soccer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Westbank Private Beach Villa
Hi Randall, Was lovely to have your family stay with us, we look forward to seeing you all again soon!

Paul G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2019

Puik. Baie lekker gewees. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Westbank Private Beach Villa
Thank you Paul! It was a pleasure having you stay at our property and we hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArlNfjAlUn2tydPMfmKBhkpKymSIexUVwAR9KI1MKCkDiVT52rR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 132 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.163401877463 18.863193157672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang