Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbed -The Queen

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

WestBed -The Queen bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan, wat sentraal in die Langebaan Country Club geleë is. Dit is stapafstand vanaf die Country Club Gholfbaan en hierdie dorp met 'n strandmeer is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus se besienswaardighede kan verken.

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Toiletware, linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 2 stoele, 'n koffietafel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamer is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel en stoele sodat gaste in die tuin kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die Langebaan-strandmeer, Country Club Gholfbaan, Club Mykonos Casino en Weskus Nasionale Park besoek. Verder sluit aktiwiteite in die omgewing swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajakvaart in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd6420ef88592965d7117a24c32aa9c2160517e705c08920db45c35bd5b50f03571ea5cec06ce2c4a82e19ae36602457c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.0844543 18.0448964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang