Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WestBed -The Legend

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Peter James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige kuier in Langebaan. Plekkie het 'n rustige atmosfeer, is klein maar tog voel dit ruim en gemaklik. Stil area met min verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Peter, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Connie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik gebly. Gerieflik en skoon. Stil omgewing was baie goed na 'n besige dag! Die kommunikasie vanaf die gasheer was fantasties! Ons het presies geweet wat om te doen en nie te doen nie en hoe alles werk in die eenheid. Baie dankie Johan and Valerie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Connie, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.

Shannen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Awesome stay! Johan was really a great host. We spent 1 night but it was a great night! Thanks so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Dear Shannen, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. We are delighted that you enjoyed your stay. It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future. We are very excited for your next visit to Langebaan. Thank you for your support and business. God bless you.

Natasha M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Relaxing. Cosy and welcoming decor, clean, quiet and peaceful surroundings central to amenities, hostess warm and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
WestBed -The Legend
Dear Natasha, thank you so much for your review which is highly valued and important to ensure excellence in our guest service and hospitality. It was an honour to host and accommodate you. You are always welcome back in the future. Thank you for your support. Keep safe and blessings, Johan on behalf of WestBed

Cilmie G
1 nag
5.0
Mei 2023

Skoon, netjies, alles wat ek benodig het. Net een aand oorgeslaap vir werksdoeleindes. Johan se kommunnikasie vooraf was baie goed in terme van self check in. Hy het ook baie goeie aanbevelings gemaak vir restaurante. Liggie is voorsien vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Bianca, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.

Sandy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was soos 'n Shangrila - 'n ideale rusplek vir die siel en ook liggaam - weg van die normale geroesemoes van die moderne lewe. Ons is na 'n troue by Boesmanland Plaaskombuis genooi. Daar was baie plekke waar ons kon bly, maar vir my was dit te besig. Ons het 'n rustige plekkie gesoek waar ons kon bly en ek het WestBed se advertensie gesien en dit was die ideale plekkie in die ideale omgewing vir ons. Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Die mikrogolf, ketel en yskas was 'n plus - asook die komplimentêre koffie en tee. Ons drink egter baie koffie en het ons voorraad aangevul en sommer ekstra melk en drinkgoed in die yskas gebêre. Dit was wonderlik om DSTV te hê vir die paar minute wat ons dalk iets sou wou kyk - en die gratis WiFi was 'n absolute bonus. Ons het besluit om Langebaan te verken en ook sy restaurante te ondersteun. WestBed is naby aan alles en dit was lekker om deel te wees van die vrolike atmosfeer. Ons het ook nie verdwaal nie - danksy Google Maps en het nie geskroom om sommer net die pad te vat nie, want ons sou weer by WestBed uitkom. Selfs die beurtkrag het ons nie gepla nie - ons het baie lekker geslaap en veilig gevoel met ons motor wat ook nie in die straat gestaan het nie, maar regoor ons ingang in die erf. Johan is 'n uitstekende gasheer! Dit was ook lekker om in Afrikaans met hom te kon gesels. Hy het ons belange op die hart gedra en het gereeld gevra of ons nog iets nodig het. Hy het selfs vir ons Eskom se beurtkragtye op WhatsApp gestuur wat ons met ons beplanning gehelp het. Ons sal baie beslis weer by WestBed aanklop, sou ons weer in daardie rigting gaan of net 'n bietjie wil gaan ontspan. Baie dankie, Johan vir 'n onvergeetlike tydjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Sandy, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.

Ricardo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

We enjoyed the quietness, and the comforting feeling of home. The accommodation was clean, safe, and laid out nicely. The area in which it was located was very quiet and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Dear Ricardo, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future. Thank you for your support and business.

Henry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Uiters netjies en alles wat 'n klant benodig, is voorsien. Die ligging is in 'n rustige woonbuurt - nogal moeilik om te kry (sonder GPS). Dit is ideaal vir korter periodes. Baie kompak - kan vir langer periodes dalk klaustrofobies wees. Hoewel "off street" parkering, was my motor die enigste in die onmiddelike area wat buite gestaan het. Sal weer daar bly vir 'n dag of twee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Henry, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sal graag na u persoonlik uitreik om verdere terugvoer te ontvang aangaande diens om te verseker te alle tye ons kliente te alle tye die beste diens ontvang.Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.

Frederick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Good. Good venue. We would return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
WestBed -The Legend
Dear Frederick, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. With regards to your feedback on the service element we will reach out to you personally in order for us to ensure this area can improve in the future and would appreciate your opinion on how to improve on our service and value for service. It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future. Thank you for your support and business. God bless you.

Via F
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

Baie netjies maar loadshedding 'n probleem. Ons het baie lekker gebly maar is ongelukkig nie ingelig oor die loadshedding nie. Ek moes klas gee en het toe geen internet gehad a.g.v. die loadshedding nie. Waarsku dalk net toekomstige gaste dat daar geen krag is tydens loadshedding nie. Plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe088a984e7003ec42f9b56c2ec6c395f1acac82d9b861dad559fabde15b662701984efa72ff1fe63bc7271b621e73f8f1e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.084477637812 18.044870652613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang