WestBed -The Legend
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Peter James P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in Langebaan.
WestBed -The Legend se terugvoer
Peter, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Connie V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Gerieflik en skoon. Stil omgewing was baie goed na 'n besige dag!
WestBed -The Legend se terugvoer
Connie, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Shannen S - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay!
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Shannen, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. We are delighted that you enjoyed your stay. It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future. We are very excited for your next visit to Langebaan. Thank you for your support and business. God bless you.
Natasha M - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Natasha, thank you so much for your review which is highly valued and important to ensure excellence in our guest service and hospitality. It was an honour to host and accommodate you. You are always welcome back in the future. Thank you for your support. Keep safe and blessings, Johan on behalf of WestBed
Cilmie G - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, alles wat ek benodig het.
WestBed -The Legend se terugvoer
Bianca, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Sandy D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was soos 'n Shangrila - 'n ideale rusplek vir die siel en ook liggaam - weg van die normale geroesemoes van die moderne lewe.
Lees meerWestBed -The Legend se terugvoer
Sandy, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Ricardo G - Des 2023
Algehele gradering
We enjoyed the quietness, and the comforting feeling of home.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Ricardo, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future. Thank you for your support and business.
Henry V - Okt 2023
Algehele gradering
Uiters netjies en alles wat 'n klant benodig, is voorsien.
WestBed -The Legend se terugvoer
Henry, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon huisves en ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sal graag na u persoonlik uitreik om verdere terugvoer te ontvang aangaande diens om te verseker te alle tye ons kliente te alle tye die beste diens ontvang.Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Frederick S - Sep 2023
Algehele gradering
Good.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Frederick, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. With regards to your feedback on the service element we will reach out to you personally in order for us to ensure this area can improve in the future and would appreciate your opinion on how to improve on our service and value for service.
It was such an honour to host you and you are most welcome back in the future.
Thank you for your support and business.
God bless you.
Via F - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies maar loadshedding 'n probleem.
Templeton B - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Mr. Templeton, thank you so much for your review and assessment which is highly valued and important to us to ensure excellence in guest service delivery and hospitality. I am delighted that you enjoyed your stay. It was such an honour to meet and host you and you are most welcome back in the future. I am very excited for your next visit to Langebaan. Thank you for your support and business. God bless you.
Thurston N - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and Amazing.
WestBed -The Legend se terugvoer
Beste Thurston, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my 'n aangenaam om julle te kon huisves en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Suzette P - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het vir een nag oor geslaap. Die plek is lieflik geleë, stil en baie netjies.
WestBed -The Legend se terugvoer
Beste Suzette, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my aangenaam om jou en moeder te ontmoet en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. God se rykste seën vir julle.
Cassandra W - Sep 2022
Algehele gradering
We had a superb stay in a beautiful facility.
WestBed -The Legend se terugvoer
Beste Cassandra, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my 'n aangenaam om julle te ontmoet en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. Geniet die reis terug na die Oos Kaap en ry veilig. God se rykste seën vir julle twee.
Rentia D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
WestBed -The Legend se terugvoer
Rentia, baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was vir my 'n aangename ontmoeting en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning. Geluk met die 40 jaar huweliks herdenking. God se rykste seën vir julle.
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar en stylvol.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie Johan vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir jou ondersteuning.
Lynette A - Mrt 2022
Algehele gradering
Die kommunikasie per WhatsApp deur Johan was baie goed.
Lees meerWestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en resensie.
Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het.
Kom loer gerus weer in.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Janine F - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf wat als aanbied om te rus en ontspan.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was werklik 'n eer en baie aangenaam vir my om julle te ontmoet en te kon huisves. Kom kuier gerus weer in Langebaan. Baie dankie vir julle ondersteuning. Baie sterkte met die huisbou en beplanning en God se seen vir julle.
Nolene K - Mei 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustig en veilige area.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en resensie. Dit word opreg waardeer en is belangrik om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer. Dit was 'n aangename ontmoeting vir my en ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom loer gerus weer in. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Edwinah P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustige wegbreek.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer aan gaste. Aangaande U terugvoer rondom ligging en veiligheid die volgende. Die ligging van ons gastehuis word duidelik aangedui in ons beskrywing - dit is sentraal in die Country Club en aldus is ons jammer as U dit nie raakgelees het op die webtuiste nie. Die Country Club is n baie veilige area in die algemeen. Ons hoop om U weer te sien. God se rykste seen vir julle.
Helena B - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitstekende gehalte diens te lewer aan gaste. Dit was werklik 'n eer en baie aangenaam vir my om julle te ontmoet en te kon huisves. Ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie aan die Weskus. Baie sterkte met julle Knysna planne. God se seen vir julle.
Francois W - Sep 2021
Algehele gradering
Die netheid was van hoë gehalte en was ons aangenaam verras oor die verblyf.
WestBed -The Legend se terugvoer
Geagte Francois, baie dankie vir u terugvoer en inset aangaande die resensie. Dit word baie waardeer en is belangrik vir my om te alle tye uitestekende gehalte diens te lewer aan gaste. Dit was werklik 'n eer vir my om julle te ontmoet en te kon huisves en ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie aan die Weskus. God se seen vir julle. Groete, Johan
Chris D - Sep 2021
Algehele gradering
The service and communication with the owner is incredible.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Chris, thank you so much for the feedback. It is highly valued and important for me to ensure excellence in service at all times. Please come visit again. God bless and see you in the near future. Regards, Johan.
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Een van beste gastehuise wat ons al oornag het.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeiedag Johan. Baie dankie vir jou terugvoering en seenwense, dit word opreg waardeer. Dit was n seen vir my om julle te kon huisves en ek sien alreed baie uit na julle volgende kuier in Langebaan. God se seen vir julle. Groete, Johan
Madelein C - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly in baie mooi, netjiese skoon eenheid. Professionele vriendelike diens deur gasheer.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Madelein
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit word baie waardeer. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier by ons. Sien weer en God se seen en beskerming rus op julle.
Groete, Johan.
Riette C - Mei 2021
Algehele gradering
Sielsrus.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Riette, Baie baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit so baie. Dit was so aangenaam om jou te ontmoet. Baie sterkte en weet dit dat God altyd met jou is en ook deur hierdie moeilike tyd. Kom kuier asseblief gerus weer, ek mis en verlang al klaar die lekker geselskap. Groete uit Langebaan.
Arnold Lionel Allan M - Apr 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie fantasties.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Arnold, baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Ek waardeer dit so baie. Ek is so bly as julle die tydjie hier in Langebaan geniet het. Julle is altyd weer welkom hier by julle vakansie dorpie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en huisves en ek sal julle graag weer wil sien so kom kuier gerus weer. Sterkte met die skool en al die dinge veral gedurende hierdie tyd waarin ons ons nou bevind. Weet net dat God altyd met julle is en as julle onseker is gaan altyd na Hom, Hy gee die beste raad. Hy het julle onvoorwaardelik lief. Tot weersiens. Groete, Johan.
Willie V - Apr 2021
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Lees meerWestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Willie, dit was so lekker om jou te kon ontmoet en huisves al was dit vir so 'n vinnige kort periode. Volgende keer weet jy waar om te kom bly wanneer jy weer die |Weskus kom besoek. Baie dankie vir jou deeglike terugvoering en al die fotos wat jy vir my afgeneem het. Ek waardeer dit opreg. Wees veilig, God seen jou ryklik met jou besigheid vorentoe. Ek glo jy het die res van jou vakansie geniet. Groete vanuit 'n warm Weskus, Johan.
Moses P - Apr 2021
Algehele gradering
Ons was baie goed verwelkom, die plek was skoon en netjies, ons het dit veral waardeer dat Johan vir ons skakels gestuur het van plekke wat ons besoek het.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hallo Moses,
Baie dankie vir jou spoedige terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en lekker om julle te kon huisves. Kom kuier gerus weer. Baie sterkte met al die pasiente.
God seen julle.
Groete, Johan.
Francois R - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het ons kuier terdeë geniet. Die area is rustig en stil en die ligging is perfek.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hallo Francois, Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was so lekker om met julle te kon gesels en baie sterkte met die huis soek proses. Onthou, julle is altyd welkom om weer n naweek te maak daarvan en te kom kuier in Langebaan. Groete, Johan.
Rozelle P - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Het ontspan alles was netjies.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Rozelle, baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir my 'n resensie te skryf. Dit was so aangenaam om julle te kon huisves en ek is baie bly julle het dit geniet! Jou terugvoering en kommentaar word baie waardeer. Ek sien uit na julle volgende kuier in Langebaan. Beste groete, Johan, namens WestBed
Bridgett J - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful, peaceful surroundings.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Bridgett, Thank you so much for the review and feedback. I really appreciate this so so much.
It was such a pleasure to host you guys and I am delighted that you found value and appreciation in our service offering. It is always my wish for every customer to have a pleasant stay and find exceptional value in what WestBed offers.
I am excited to see you guys again next visit in Langebaan.
Take care and God bless you!
Elquinn V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was lekker en baie rustig.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Elquinn, Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir my 'n resensie te skryf. Jou terugvoering en kommentaar word baie waardeer. Ek streef daarna om ten alle tye uitstekende gehalte diens te lewer en beste waarde vir geld te bied aan alle gaste. Ek sal met jou direk in verbinding tree om verdere kommentaar te ontvang aangaande hierdie areas. Ek sien uit na julle volgende kuier in Langebaan. Beste groete, Johan, namens WestBed
Fiona I - Sep 2021
Algehele gradering
Great over night stay.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Fiona, thank you so much for the feedback. It is highly valued and important for me to ensure excellence in service at all times. Please come visit again. God bless and see you in the near future. Regards, Johan.
Taslyne D - Mrt 2021
Algehele gradering
What a lovely place!
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Taslyne, thank you so much for your honest feedback. This is certainly much appreciated. It is important for us to receive honest and objective feedback in order to ensure we provide the best value for money possible at all times. It was such a pleasure to host and accommodate you guys and especially on your birthday. Come visit again. Stay connected and keep safe. God bless, Johan.
Allen D - Okt 2021
Algehele gradering
Was lekker!
WestBed -The Legend se terugvoer
Geagte Alan, baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer en is belangrik om ten alle tye uitstekende gehalte gaste dienste te verseker. Baie dankie vir u ondersteuning en God se rykste seen vir u. Groete, Johan.
Roy H - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklike, baie netjiese plekkie.
WestBed -The Legend se terugvoer
Geagte Roy,
Baie dankie vir jou spoedige terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Dit was werklik n aangename ontmoeting en om jou te kon huisves.
Sien baie uit daarna om jou vrou te ontmoet op julle volgende reis na Langebaan.
God se rykste seen vir julle .
Sien binnekort.
Groete,
Johan
Ilse V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en warm.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Ilse,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek ag dit as baie belangrik om ten alle tye uitstekende gehalte dienste te lewer. God se rykste seen vir julle. Groete, Johan.
Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Jou terugvoering is belangrik. Dit was werklik baie lekker om julle te ontmoet en aangenaam om julle te kon akkommodeer. Ek sien baie uit na julle volgende kuiertjie in Langebaan. God se seën vir julle.
Dries P - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Jaco C - Jun 2021
Algehele gradering
Die plek was netjies. Die ligging was 'n wanpersepsie.
Lees meerCarisca S - Des 2020
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Baie spesiaal opgemaak. Naby aan alles.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Carisca en Jakie! Ons was werklik blessed om julle te kon huisves en veral op julle wittebrood! Dit was werklik heerlik om julle te kon ontmoet en huisves en hoop om julle gou weer te sien. God se rykste seen vir julle en mag julle huwelik geseend wees en n lig vir die wereld! Liefdegroete, Johan
Clayton S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Clayton,
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom terug en hoop om julle sommer gou weer te sien! Kom gerus weer. Alle seeninge vir 2021
Romario V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en veilig met n relatiewe goeie ligging. Het alles tot ons beskikking gehad.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeiedag Romario, baie dankie vir jou spoedige terugvoering en resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was werklikwaar so aangenaam om julle te huisves en ek hoop om julle so spoedig moontlik weer te sien. Geniet die res van julle vakansie in die Kaap, dis werklik n pragtige en spesiale plek. God se seeninge vir julle.
Groete,
Johan. WestBed
Lynette S - Jan 2020
Algehele gradering
Needed overnight accommodation in Langebaan.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Benodigde oornagverblyf in Langebaan.
Wat 'n wonderlike plek met 'n ewe wonderlike gasheer, Johan. Ek was aangenaam verras toe hy direk met my kontak gemaak het sodra die bespreking op die webwerf bevestig is. Hy het my die ligging en ander nuttige inligting wat ons benodig, aan my gestuur, selfs vir my skakels van verskillende interessante plekke in en om Langebaan. Ons verblyf was smaakvol versier, vol koffie, tee, suiker, melk, ens. Ons het selfs 'n wasmasjien tot ons beskikking gehad! Alles is skoon, netjies en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Lynette, thank you so much for the feedback. This is highly valued and much appreciated and equally important for our business. We would love to welcome you back in the future. God bless. Regards, Johan. WestBed
Hilde N - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gemaklike verblyf.
WestBed -The Legend se terugvoer
Hello Hilde en Jantjie
Baie dankie vir julle terugvoering! Dit was super awesome om julle te ontmoet en huisves hier by ons. Baie dankie vir julle ondersteuning en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Kom kuier gerus weer! Weskusgroete, Johan
Debbie A - Des 2020
Algehele gradering
Luxurious accommodation, friendly host. Excellent food on request.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Debbie and Rufus
It was such a pleasure to host and accommodate you guys. You are so special and we became like good friends in such a short time. It was such a blessing to me to do your Christmas lunch for you! Thanks for your support and I really wish to see you again soon. Kind regards, Johan
Colleen R - Jan 2020
Algehele gradering
WestBed is keurig gemeubileerd en 'n baie netjiese plek. Die eienaar was baie behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om ons te help toe ons verlore geraak het.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Colleen, baie dankie vir jou eerlike terugvoering.
Dit is baie belangrik vir ons besigheid om terugvoering te ontvang om te verseker ons streef daarna om te alle tye puik diens te verskaf.
Jou terugvoering word opreg waardeer. Julle is altyd weer welkom en ons hoop om julle gou weer te sien.
God se seeninge vir julle.
Groete,
Johan
WestBed
Jeanine S - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker, die plek was baie netjies.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Jeanine, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Johan. WestBed
Michelle M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Baie netjies en beskik oor alles wat mens benodig. Sal beslis weer daar bly wanneer ons in Langebaan kom.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Michelle, baie dankie vir jou eerlike terugvoering wat baie waardeer word en belangrik is vir ons besigheid. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom julle is altyd weer welkom. God se seeninge vir julle. Groete, Johan. WestBed
Daniell O - Jan 2020
Algehele gradering
Ek sal beslis WestBed aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreekkansie soek. Ons was baie goed ontvang en het sommer tuis gevoel.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeie dag Daniell, baie dankie vir jou eerlike terugvoering. Dit word opreg waardeer en is baie belangrik vir ons besigheid om te alle tye goeie diens te verseker. Julle is altyd weer welkom. God se seeninge. Johan, WestBed
Chantal B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent!
Lees meerWestBed -The Legend se terugvoer
Dear Chantal,
Thank you so much for the feedback. This is much appreciated and highly valued.
We would love to accommodate you again in the near future, you are such stunning people.
God bless and see you again.
Regards,
Johan
WestBed
Wayne E - Des 2019
Algehele gradering
Place clean and owner very friendly.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Wayne, thank you for your feedback. You are always welcome back and I am excited to host you again in the near future.
Zelda K - Des 2019
Algehele gradering
Lovely spacious and clean accommodation.
WestBed -The Legend se terugvoer
Dear Zelda, thank you so much for the feedback. This is much appreciated. You are always welcome back and we are looking forward to hosting and accommodate you again in the near future. God bless.
Regards,
Johan
WestBed
Anneke F - Nov 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie Anneke, ek waardeer jou terugvoering en die tyd wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skrywe. Dit word opreg waardeer. Jy is altyd weer welkom en ons sien uit om jou weer te sien. God se rykste seen wens ek jou toe.
Groete
Johan
Junayd M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
WestBed -The Legend se terugvoer
Goeiedag Junayd,
Hartlike dank vir jou terugvoering in die verband, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. God se rykste seën vir julle.
Groete, Johan.
Marc B - Nov 2019
Algehele gradering
Big, beautiful, brand new room.
Lees meerWestBed -The Legend se terugvoer
Hi Marc,
Thank you so much for the feedback, this is really very much appreciated. I hope to see you guys again and remember you are always welcome again. God bless and take care. Regards, Johan.
Stephen N - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
WestBed -The Legend se terugvoer
Baie dankie vir die eerlike terugvoering Stephen, dit word opreg waardeer.
Ons is in die proses om 'n yskassie en televisie aan te skaf en dit behoort in plek te wees teen Desember/Januarie maand.
Ons sal ook die skottelgoed seep verskaf op aanvraag enige tyd. Ek maak 'n nota daarvan vir die toekoms.
God se rykste seen vir julle en ons hoop om julle weer te sien in die naby toekoms en onthou julle is altyd weer welkom.
Groete, Johan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troonstraat 25, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang