Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbrook Beach Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesomeness! Awesome! I will go back soon if availability allows me!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Westbrook Beach Lodge
You should definitely come and chill real soon. Thanks for staying with us!

Linda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing could just sit and watch the ocean for hours. Awesome, we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Westbrook Beach Lodge
Hope to see you again.

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Stil en rustig, lekker gerus en in die branders baljaar en dit is goedkoop! Vol punte vir vriendelikheid, diens, verblyf, netheid en die rustige atmosfeer. Na die lang reis kon ons in vrede ontspan. Lydia het vroeg al met ons kontak gemaak en die ontvangs was hartlik. Die kamer was goed ingerig en skoon; en ons kon lekker uitrus voor ons weer in die pad val. Die opdraande was bietjie steil, maar ons kon darem regkom. Die wassery is gratis en as dit nie vir die dakwaaier was nie, sou ons nie die hitte kon oorleef nie. 2 minute se stap dan is jy op die strand. Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vuilig, skoon, rustig, lekker. Baie lekker gebly. Sal definitief weer besoek. Klipgooi weg van die strand af. Die branderklanke is lieflik vroeg oggend. Laat mens werklik voel asof jy by die see is. Bekwame mense met uitsonderlike kliëntediens. Gaan uit hul pad uit om jou en jou familie te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Westbrook Beach Lodge
It was an absolute pleasure having you stay. Safe travels.

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Pragtige uitsig en op die strand. Baie lekker gebly, waarde vir geld vir die prys wat betaal is en die ligging is perfek. Met die dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroër tot beskikking is, is 'n groot plus.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Febby M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

It was a good place. Indeed, value for the money. We had a good stay; it was value for the money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rupert
Westbrook Beach Lodge
Thank you for choosing us. I hope you rested well and do come back and say hi again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rupert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b0d8da02fb3e0f181ffa60e0046f05cd02702c39163add9e623bd5af2bdcc294e50e75f54c4d5d2fbf067b8ef578d52e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 55 Northbeach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.586552629085 31.174265801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang