Westbrook Beach Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Westbrook Beach Lodge is in Tongaat, KwaZulu-Natal geleë. Die eenhede is stapafstand vanaf Westbrook Beach. Hierdie eiendom is perfek vir gesinne of paartjies wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, wat Tuin-eenhede 1, 2 en 3 en Balkon-eenhede 4, 5 en 6 insluit. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Die en suite-badkamers het 'n stort en/of bad, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n sitkamer, see-uitsig patio en kombuisie in. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, stoof, oond en ketel.
Bykomende kenmerke sluit 'n TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe en die buite-sitarea op die perseel geniet. Let asseblief daarop dat die oprit na die parkeerarea 'n baie steil helling is.
Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, roei, vlieërbranderry, duik, voëlkyk, visvang, fietsry, bergfietsry en begeleide staptogte in.
Toegang tot groot winkels en restaurante is net 15 km noord en die internasionale lughawe 15 km suid.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rupert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Westbrook Beach Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang