Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbrook Beach Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westbrook Beach Lodge is in Tongaat, KwaZulu-Natal. Hierdie eenhede is stapafstand vanaf Westbrook Beach en is ideaal vir gesinne of paartjies.

Daar is 6 eenhede; die Tuin-eenhede 1, 2 en 3 en die Balkon-eenhede 4, 5 en 6. Al die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en het 'n sitarea, stoep wat na die see front en 'n kombuisie. Die kombuise is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, stoof, oond en ketel toegerus.

Daar is 'n TV, WiFi, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n sitarea buite. Let asb. dat die oprit na die parkeerarea baie steil is.

Gaste kan voëlkyk, visvang, bergfiestry en begeleide staproetes geniet.

Winkels en restaurante is 15 km noord vanaf die verblyf en die internasionale lughawe is 15 km suid.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Westbrook Beach Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rupert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Westbrook Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northbeach-weg 55, Westbrook, Tongaat, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b0d8da02fb3e0f181ffa60e0046f05cd02702c39163add9e623bd5af2bdcc294e50e75f54c4d5d2fbf067b8ef578d52e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 55 Northbeach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.586552629085 31.174265801258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang