Westbury House
Beskrywing
Dié suite het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamer het nie 'n uitsig nie en is geskik vir sakpasverblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe word op 'n selfsorgbasis gekwoteer met 'n kontinentale ontbyt as 'n opsionele ekstra van R60 per persoon per dag. Dit sluit 3 graankosse, brood vir roosterbrood, met botter en konfyte, jogurt, muffins, beskuit, vrugte en vrugtesap in. Tee en koffie is 24 uur per dag in die kamers beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die onderste verdieping, het 'n dubbelbed en lei na 'n groot onderdakstoep met 'n uitsig oor die agtertuin en swembad. Daar is ook tuinstoele en sambrele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe word op 'n selfsorgbasis gekwoteer met 'n kontinentale ontbyt as 'n opsionele ekstra van R60 per persoon per dag. Dit sluit 3 graankosse, brood vir roosterbrood, met botter en konfyte, jogurt, muffins, beskuit, vrugte en vrugtesap in. Tee en koffie is 24 uur per dag in die kamers beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die onderste verdieping en het 'n dubbel- en enkelbed. Die suite lei na die agtertuin met 'n swembad en privaat onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe word op 'n selfsorgbasis gekwoteer met 'n kontinentale ontbyt as 'n opsionele ekstra van R60 per persoon per dag. Dit sluit 3 graankosse, brood vir roosterbrood, met botter en konfyte, jogurt, muffins, beskuit, vrugte en vrugtesap in. Tee en koffie is 24 uur per dag in die kamers beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die boonste verdieping, het 'n dubbelbed en lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig op Tafelberg se agterkant, asook oor die agtertuin en swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe word op 'n selfsorgbasis gekwoteer met 'n kontinentale ontbyt as 'n opsionele ekstra van R60 per persoon per dag. Dit sluit 3 graankosse, brood vir roosterbrood, met botter en konfyte, jogurt, muffins, beskuit, vrugte en vrugtesap in. Tee en koffie is 24 uur per dag in die kamers beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die suite is ideaal vir 'n gesin of vriende wat saam reis. Daar is ook 'n kombuisie en badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die tariewe word op 'n selfsorgbasis gekwoteer met 'n kontinentale ontbyt as 'n opsionele ekstra van R60 per persoon per dag. Dit sluit 3 graankosse, brood vir roosterbrood, met botter en konfyte, jogurt, muffins, beskuit, vrugte en vrugtesap in. Tee en koffie is 24 uur per dag in die kamers beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesbury-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang