Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westcoast Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerwater-plaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westcoast Cottages bied 'n lieflike plattelandse ervaring op 'n werkende plaas net buite Hopefield. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesellige romantiese wegbreek in die winter aangesien hierdie kothuise met 'n kaggel spog.

Hierdie eiendom bied gaste 2 kothuise wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Albei kothuise is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Van die slaaparea af lei 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het hierdie kothuis 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel wat ideaal is vir die winter.

Albei kothuise maak ook oop op 'n lieflike patio met 'n buite-etenstafel en 'n buitebraai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende platteland.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Boerwater-plaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerwater-plaas, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a7cd53758909cfd011b6add7762a2d2ef13c69871159a94f28ca7f18b19389759fbad058e902b56eca6586ff9560361892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Boorwater Farm Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.085846 18.430849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang