Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westend House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Izetta Ferreira F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal definitief weer daar wil gaan oorbly. Fantastiese uitsig. Het gevoel of ons in 'n luukse boomhuis slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Loved it. Absolutely loved our time at Westend House. Anja and Ettiene made us feel so welcome. The weather was unfortunately not on our side while there but still loved it. On arrival, it was raining and Anja and Ettiene offered great help. The apartment is beautiful, everything a person needs. Felt like home away from home. Already miss it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net 'n uitstekende belewenis. Heerlik gebly in die pragtige woonstel. Alles wat nodig is en stapafstand van Kleinemonde winkel en strand. Pragtige uitsig uit die kamer en op die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Asemrowende plekkie. Ons was welkom geheet deur Karin, wat 'n persoonlikheid, sommer tuis gevoel van die begin af. Veiligheid is top prioriteit hier, ons het in die woonstel gebly, en ek mis die stort in die hoof slaapkamer al klaar. Ek kon nog steed my werk doen, en op die strand gaan stap, was lekker om in n plekkie te bly, en daar was niemand naby ons nie, weet nie wie het dit die meeste geniet, die vrou, honde of ek. Navrae wat ek gehad het is vinnig deur Anja en Karin hanteer, en terugvoer was spoedig. Anja in my opinie, julle het n juweel hier. Ons sal volgende keer in die boonste gedeelte bespreek, die uitsig is net asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Active, love nature & need VIP security. The Westend really worked for my active family, scenic jogs, walks to the beach, the beach itself fishing & canoeing in the river. The house and area have the best sunsets & sunrises. Bird watchers paradise, blue cranes, fish eagles, cape loeries, sunbirds. The house is well appointed with everything you can possibly need. Then if you have found the Kruger gold store at this place, security is superb. We particularly appreciated that we could take our min pins with. They had the best holiday. The hosts, friends of hosts close by and the helpers were so helpful. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl J
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Absolutely fantastic. A special thanks to our hostess. She went out of her way to ensure we were comfortable. The home is amazing, great decor and completely relaxing in the most beautiful setting. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Well fitted and comfortable place. Panoramic views and spacious house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Westend House
We are so pleased to hear you enjoyed your stay and that everything was to your satisfaction. We look forward to seeing you again!

Annelise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ontspanne, gerieflik, veilig, beste naweek. Ons het die naweek en die verblyf by Westend House baie geniet! Dis 'n pragtige huis met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Uitmuntende verblyf by die rivier. Baie heerlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Dit was baie lekker. Pragtige uitsig. Rustig. Geen probleme en veilig. Die diens vanaf die opsigter en eienaar was uitstekend. Ons het baie lekker gebly en gaan beslis in die toekoms weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 089
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West River-weg 459, Seafield, 6172, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8911JhrPQGqBGTVzzsJNsfVOMAkyTWtBUzUQ6clkmWH1rljoGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 459 West River Road Seafield 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.535171836684 27.034064317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang