Entire Self-catering Villa
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 231, Westlake Country and Safari Estate, Hartbeespoortdam, 0181, Noordwes
-
Vanaf
R2 750R2 338 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Westlake Waterfront Villa bied verblyf op die Westlake Country & Safari Estate wat op die suidelike oewer van die Hartbeespoortdam geleë is. Dié villa is reg teen die water en het 'n ontspannende atmosfeer en 'n jetty. Die landgoed spog met wildebeeste, gemsbokke, springbokke en sebras wat vrylik rondloop. Die landgoed het ook 'n ryk voëllewe.
Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamerhuis wat geskik is vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat 'n stort het.
Die villa het 'n dubbelvolume-oopplankombuis, -kombuis en -leefarea. Due kombuis is met 2 yskaste, vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die groot TV-sitareas het gemaklike banke en 'n platskerm-TV.
Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sit- en eetarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n swembad. 'n Weberbraai is beskikbaar.
Daar is ook grasperke en 'n jetty op die water met 'n etenstafel sodat gaste onder die sterre en maan kan eet. Daar is ’n masseerstoel beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk en voetslaan op die landgoed in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Savemore Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Blue Crane-rylaan 231, Westlake Country and Safari Estate, Hartbeespoortdam, 0181, Noordwes
- Gaste dink Entire Self-catering Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 231, Westlake Country and Safari Estate, Hartbeespoortdam, 0181, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang