Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weston Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sanrie D
1 nag
5.0
Aug 2024

Definitely weer! Absolutely fantastic! Van ontvangs tot die mooi uitsig en onmenslike gemaklike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful environment and good place to relax. The place is amazing, clean and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Romantiese wegbreek. Dis ons 2de keer by Weston en selfs soveel beter as die eerste keer 4 jaar terug. Daar is baie verbeterings aangebring waarvan ons gehou het en daar is letterlik als wat jy benodig vir 'n lekker oorslaap. Sal beslis aanbeveel en weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike bestuur, baie netjies en skoon. Absolute plesier! Anneline is die absolute beste gasvrou ooit! Sy is so ongelooflik gasvry en gee haar absoluut alles vir haar gaste! Ons kan Weston Gastehuis definitief aanbeveel. Die kamers is super skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lani V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Perfekte "date weekend". Die Honeymoon Suite was ongelooflik. Die jacuzzi saam met die uitsig en LED-beligting was net iets anders. Alles is super skoon en vir seker die beste jacuzzi wat ons al gekry het. Anneline het ons baie tuis laat voel. Ons gaan vir seker weer tuisgaan by die Weston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuela D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend, pragtige uitsig. Dit was heerlik. Vreeslik rustig gewees en die diens was uitstekend. Baie goeie gasheer. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry, naby. Baie lekker, gebly. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooiste gastehuis met die vriendelikste gasvrou. Sal beslis aanbeveel. Mooiste gastehuis ooit. Anneline is die vriendelikste gasvrou wat ons al ontmoet het. Baie dankie, Anneline. Alles is net perfek en mooi. Heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Mooi. Privaat. Veilig. Vir seker. Wens ons kon meer tyd daar spandeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noluthando S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. We had the best experience at Weston Guest House. It was so romantic and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westonstraat 44, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c487442a010adff9aa69773a4e0b96ce3602ce792051277c5bcff2487561de5d689fa96481993fb9d16069bc87bc80467ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 44 Weston Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09156360646 27.80880866627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang