Westridge Superior Sea-facing 701
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouillepunt, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Westridge Superior Sea-facing 701 bied heerlike selfsorgverblyf met 'n asemrowende see-uitsig in 'n veilige kompleks in Mouillepunt, Kaapstad.
Die woonstel is op die 7de verdieping geleë, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en die straat. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n bad. WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n pragtige see-uitsig en het gemaklike sitplek, 'n TV, werkspasie, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Die woonstel is oorkant die promenade en minder as 2 km vanaf besienswaardighede, soos die DHL-stadion, Groenpuntpark en die V&A Waterfront. Dít is wat hierdie woonstel so ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n Kaap-vakansie maak.
Kamer-opset
Ligging
- Kusweg 93, Westridge, Mouillepunt, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mouille Point Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouillepunt, 8001, Wes-Kaap