Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westside Studios

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 45, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westside Studios is 'n knus ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad geleë naby die 11de gewildste straat in die wêreld. Die eenheid het hoë plafonne en spog met uitsigte oor Tafelberg deur sy groot vensters.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die eenheid het rugsteunkrag vir die Wi-Fi tydens kragonderbrekings.

Gaste het toegang tot 'n wasser en droër in die kelder, en kan ook hul wasgoed na die wassery in die pad neem. Verder word gaste veilige parkeerplek in 'n toegewyde motorhuisparkeerplek gegun.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacolene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Bloemstraat 45, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westside Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 45, Middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4246b2ccba019eeb85d24e462ce083c761cbf8528e1024b597c177c8a26df4aa0f9013e5163df89193960529d75b6785ab8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 45 Bloem Street City Center 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.924290104441 18.413689323598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang