Westward HO
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Great! We will be back!
Jaco L - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Westward HO se terugvoer
Dankie Jaco vir die verwysing, word opreg waardeer.
Stephan V - Aug 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag om geleentheid in Kaapstad by te woon.
Westward HO se terugvoer
Baie dankie Stephan, jou verwysing word opreg waardeer.
Wilna
Carena F - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie indruk.
Westward HO se terugvoer
Baie dankie Carena, dit word waardeer.
Wilna
Lameece K - Jan 2023
Algehele gradering
Paid attention to the final details of a family travelling together.
Vanessa F - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Vriendelike gasvrou en baie behulpsame werker.
Westward HO se terugvoer
Hi Vanessa
Baie dankie vir die verwysing en inligting oir tumble dryer sal daaraan aandag gee. Word baie waardeer
Wilna
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie goed vir oornag op reis.
Westward HO se terugvoer
Hi Louis
Dankie vir jou verwysing word waardeer. Die woonstel is op die 3de verdieping en ons help graag met begasie op en af met die trappe
Wilna
Almae M - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Westward HO se terugvoer
Baie dankie Almae, vir jou verwysing. Dit word opreg waardeer. Wilna
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Goed geleë met al die nodige selfsorggeriewe.
Westward HO se terugvoer
Jaco, Baie dankie vir die verwysing dit word opreg waardeer.
Wilna
Marius N - Apr 2019
Algehele gradering
Kliëntediens was eersteklas.
Westward HO se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.
Wilna
Hanlie S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Westward HO se terugvoer
Baie dankie Hanlie,
Jou spesiale verwysing word opreg waardeer.
Wilna
Dawn S - Jun 2019
Algehele gradering
Nice, clean, neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, skoon, netjies.
Baie vriendelike gasheer, mooi, netjies en skoon. Geen foute.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Westward HO se terugvoer
Thank you Dawn your review, it's much appreciated.
Moeketsi M - Jul 2018
Algehele gradering
Everything was well organised and well informed.
Westward HO se terugvoer
Thank you Morketsi your review is much appreciated.
Wilna
Agatha F - Sep 2016
Algehele gradering
Accommodation was outstanding.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstaande akkommodasie.
Dankie LekkeSlaap ons het 'n awesome vakansie gehad. Die eienaar, Wilma, was baie vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Westward HO se terugvoer
Thank you for your great review, I am so pleased that you enjoy your stay at Westward HO apartment.
Please call again.
Wilna
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang