Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westward HO

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great! We will be back! Brilliant! Stunning views too! It had everything we needed and was comfortable. [REMOVED] went out of her way to make us feel at home! A big thank you to [REMOVED], her right hand man, for being so friendly and helping us with our luggage. We really appreciated that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging. Naby aan alles met see-uitsig. Dankie Wilna, was lekker kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Dankie Jaco vir die verwysing, word opreg waardeer.

Stephan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Vinnige oornag om geleentheid in Kaapstad by te woon. Woonstel netjies met alle toebehore wat jy aan kan dink. Wilma-hulle het uit hul pad gegaan om ons kort verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Baie dankie Stephan, jou verwysing word opreg waardeer. Wilna

Carena F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Goeie indruk. Baie netjies en veilig. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Baie dankie Carena, dit word waardeer. Wilna

Lameece K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Paid attention to the final details of a family travelling together. Clean and excellently maintained apartment. The owner provided us with more than what's mentioned in the unit's facilities and kept in touch during the stay to make sure were happy. Provides help with luggage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Heerlik gebly. Vriendelike gasvrou en baie behulpsame werker. Badkamer venster kan dalk blinds of gordyne kry vir meer privaatheid. Mooi toegerus. Tuimeldroër kort aandag, deur spring oop en knoppe werk moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Westward HO
Hi Vanessa Baie dankie vir die verwysing en inligting oir tumble dryer sal daaraan aandag gee. Word baie waardeer Wilna

Louis V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Baie goed vir oornag op reis. Die woonstel is op die vierde verdieping met baie trappe. Dit is 'n goeie plek vir oornag op reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilna
Westward HO
Hi Louis Dankie vir jou verwysing word waardeer. Die woonstel is op die 3de verdieping en ons help graag met begasie op en af met die trappe Wilna

Almae M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Netjies en waarde vir geld. Die woonstel was pragtig. Als wat jy sal nodig kry is beskikbaar. Alex het ons baie vriendelik gehelp met ons bagasie. Sal vir seker gou weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Baie dankie Almae, vir jou verwysing. Dit word opreg waardeer. Wilna

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Goed geleë met al die nodige selfsorggeriewe. Die eenheid is op die boonste vloer met 'n goeie uitsig oor die strand en die berg. Het al die geriewe en meer vir 'n selfsorg-eenheid. Baie naby die Lagoon Beach Hotel en Spa wat 'n bonus is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Jaco, Baie dankie vir die verwysing dit word opreg waardeer. Wilna

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Kliëntediens was eersteklas. Die woonstel was baie skoon met meer as genoeg handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilna
Westward HO
Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Wilna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmM2VhOTZmLWRhYjEtNDIzYS1iNTYwLWY2YWUyYzA1ZmMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Westward HO Apartment No: 13 Burmeister Circle, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890910363176 18.487120966131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang