Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westward HO

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton, op die derde verdieping met uitsigte oor Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand.

Hierdie volledig toegeruste woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer maak oop op die balkon met ongelooflike uitsigte oor Robbeneiland, Tafelberg en Blouberg. En die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en alles wat jy nodig het vir selfsorgvakansie. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n gasbraai op die balkon.

Die woonstel is net 200 meter vanaf Lagoon Beach, 'n restaurant en die MyCiti-bushalte geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Great! We will be back! Brilliant! Stunning views too! It had everything we needed and was comfortable. [REMOVED] went out of her way t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jaco L
Saam met vriende
5.0
Uitstekende ligging. Naby aan alles met see-uitsig. Dankie Wilna, was lekker kuier gewees.
Aug 2023
Stephan V
Gesin met tieners
5.0
Vinnige oornag om geleentheid in Kaapstad by te woon. Woonstel netjies met alle toebehore wat jy aan kan dink. Wilma-hulle het uit hul pad gegaan om o...
Sien meer
Aug 2023
Lameece K
Gesin met tieners
5.0
Paid attention to the final details of a family travelling together. Clean and excellently maintained apartment. The owner provided us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Carena F
Gesin met tieners
4.8
Goeie indruk. Baie netjies en veilig. Sal weer hier bespreek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westward HO het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmM2VhOTZmLWRhYjEtNDIzYS1iNTYwLWY2YWUyYzA1ZmMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Westward HO Apartment No: 13 Burmeister Circle, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890910363176 18.487120966131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang