Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wetlands Game Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lekker en ontspannend. Baie gasvry en vriendelike personeel. Plaas besonder netjies en goed bestuur. Pragtige omgewing. Kom beslis terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Gemaklike verblyf, bestuur daarvan kan verbeter. Gerieflike verblyf. Mens kry die indruk dat die personeel dalk oorwerk/ongemotiveerd is. Alhoewel hulle hulpvaardig voorkom, kry mens die gevoel dat dit aangeplak is. Daar was uiteraard uitsonderings.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Fantatiese ervaring waar ek dit nooit sou verwag. Personeel was vriendelik en het ons op hulle hande gedra tydens ons een nag verblyf. Die kamer in die Silo was netjies, skoon, uiters modern en romanties met pragtige uitsig oor die besonderse landskap. Ons het die "quad biking" wildbesigtiging terdee geniet. Die kos was smaaklik en 5-ster gehalte voorgesit. Seker die beste oornag (of naweek) fasiliteit tussen Gauteng en Zululand. Sal dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charne
Wetlands Game Lodge
Dit maak ons ongelooflik bly om die tiepe terugvoering van ons gaste af te kry. Ons geniet dit so om ons gaste te kan bederf met smaaklike kos en Wetlands te kan verken met die "quad bikes". Ons hoop om julle gou weer te sien en dat julle volgende keer nog 'n merkwaardige ervaring sal he. Vriendelike groete, Wetlands Bestuur

Toinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Wonderlike wegbreek weg van alles. Uitstekend. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Most beautiful landscape. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Fantastiese - 'n weerdoen ervaring. Fantastiese verblyf in 'n ongelooflike landskap. Die verwarmer het goed te pas gekom - al was dit hoog somer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charne
Wetlands Game Lodge
Baie Dankie Neville! Hoop om jou binnekort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59d6b0517e07d1711b09afa42bfee5bc0436ea3e9b6d12c951127ae154912081880965f7990535b2e139c2e823e4abca1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R543 Wetlands Game Lodge 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.322495 30.198889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang