Weyer My Nie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake Clarens-rylaan 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weyer My Nie bied knus oornagverblyf in die hartjie van Clarens. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.
Verblyf word in Bruce's Room vir 3 gaste en Beverley's Room vir 2 gaste gebied. Bruce's Room het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en Beverley's Room het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Elke kamer het 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi, en Bruce's Room het ook 'n etenstafel.
Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is 25 km vanaf Golden Gate Highlands Nasionale Park geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Chris Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Lake Clarens-rylaan 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Weyer My Nie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lake Clarens-rylaan 1, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang