Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale & Snail Paradise

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Rustige Desembervakansie. Ons het regtig ons tyd geniet by Whale & Snail Paradise. Van ons vriende wat by gastehuise gebly het in die omgewing kon nie glo wat ons betaal het nie. Die waarde vir geld is ongelooflik. Alles voel nuut en skoon. Net 1 ding wat ons sou verbeter as dit ons eie plek was (nie dat ons enigsens kla nie) - die braaigeriewe. Daar is so baie spasie op die erf. Wat van 'n lekker ingeboude boma of braai? Weereens dankie. Ons sal julle definitief weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Ons het vir 5 nagte baie lekker gebly in Snail Valley, onderste baie gerieflike, netjiese selfsorg 2 slaapkamer woonstel binne stapafstand van die see en plaaslike winkel. Die woonstel is uitstekend geleë in `n relatief stil area. Dit het aan al ons behoeftes voorsien. `n Heerlike oopplan area, volle DSTV, goeie WIFI, lieflike groot yskas/vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedmasjien, oondjie, gerieflike matrasse en beddegoed. Daar is `n bad en stort en aparte toilet. Ons is vriendelik verwelkom met lekker koekies en sjerrie. Jason was baie hulpvaardig en elke keer net `n oproep ver toe daar `n probleem was met die veiligheidshek. Daar is `n los Weberbraai op die stoepie waar ons saans kon kuier. Baie dankie, ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elricka D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Heerlike, gerieflike verblyf. Ons het alles en meer gehad as wat ons nodig het by blyplek. Stapafstand van die see en plaaslike winkeltjie. Baie veilige parkering en verblyf. Baie dankie! Ons kan blyplek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Ons was baie vriendelik ontvang en was dadelik gemaklik met ons aankoms. Ons het in die Snail Cottage oorgebly. Baie netjiese plek met baie rustige omgewing. Was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, tot 'n Kersboom. Was baie lekker om by hulle oor te slaap en die WiFi en DStv is 'n groot bonus, veral met tieners! Dankie Whale & Snail!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theodor P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Baie gerieflike en netjiese woonstel. Baie lekker gerus, woonstel is netjies en baie gerieflik. Was mal oor Franskraal. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516a658713c7e24766a22f956276645458e30939e664de85ed035e0b962e6a0a62dea1376a10fa87eac0771f6181fd862ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606407546427 19.392196906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang