Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale & Snail Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Whale & Snail Paradise is in die kusdorpie Franskraal, 6,2 km vanaf Gansbaai, geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 2 woonstelle wat in 'n rustige straat geleë is, waar 'n mens 'n rustige wandeling na die strand kan geniet. Die eenhede ervaar, binne redelike perke, geen beurtkrag nie aangesien daar 'n sonkragstelsel geïnstalleer is.

Die boonste woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die woonstel beskik ook oor 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea, asook 'n dek met gedeeltelike see-uitsigte. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond/stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die woonstel bied ook 2 buite-sitareas asook braaigeriewe. Die woonstel is toegerus met 'n TV met premium-uitsig DStv-kanale en WiFi.

The Bottom - woonstel is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, en die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond/stoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die woonstel is ook toegerus met 'n TV met premium-uitsig-DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n buite-leefarea en braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Whale & Snail Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale & Snail Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 1, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516a658713c7e24766a22f956276645458e30939e664de85ed035e0b962e6a0a62dea1376a10fa87eac0771f6181fd862ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606407546427 19.392196906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang