Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word per bespreking vereis, en word binne 7 dae na die vertrekdatum terugbetaal mits die eenheid in dieselfde toestand as by aankoms gelaat word en alles in orde is.
Meld asb. enige skade in die eenheid binne 12 werksure aan.
Rook is streng verbode binne die eenheid en gaste word gevra om buite te rook. Indien gaste versuim om die bogenoemde te gehoorsaam, kan die deposito moontlik gebruik word om gordyne, matte en meubels skoon te maak.
Indien daar meer gaste oorbly as waarvoor gekwoteer is, of indien die aantal gaste die maksimum aantal gaste oorskry, word die deposito verbeur.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid 'n TV met volledige DStv-pakket het, en dit is nie nodig om jou eie saam te bring nie. Daar is geen PVR- of Explora-verbinding nie.
Bring asb. eie bad- en strandhanddoeke saam. Alle bedlinne word voorsien.
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar omdat dit selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word. Onthou asb. om skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 08:30 tot 14:30 gereël word, behalwe op naweke en openbare vakansiedae. Skoonmaakdienste moet ten minste 48 uur vooraf by die kantoor gereël word en direk aan die kantoor betaal word. Let asb. dat hierdie dienste onderhewig is aan beskikbaarheid van hulpbronne gedurende spitstydperk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Daddywahl-rylaan 383, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ff2d13389af599734aea4eee8cd2a71be9a1e2904681e0b34e0ffd7ef29cffbe818a87250855c53d8e366210e2310ce126?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 383 Daddywahl Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.876515 30.354724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang