Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cove A104

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heavenly haven. Wonderful hostess. Perfect setting. Clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2023

Voortreffelijk gewees. Eienaar kan wegdoen met net R80.00 se kragvoorsiening. Indien opverbruik moet gaste ekstra krag koop. Definitief kan daar 'n nuwe TV aangekoop word, die een tans is outyds.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maryna
Whale Cove A104
Whale Cove A104 voorsien R400 (80 eenhede) se elektrisiteit per verblyf. Daarna moet gaste self meer laai. Muur-gemonteerde platskerm TV met volle DStv asook Wi-Fi word verskaf. Dankie vir u terugvoering. Walvis Groete,

Tinka H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2015

Uitmuntend! 'n Pragtige blyplek met 'n uitstekende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2013

Dit was uitstekend! Asemrowende uitsig ... Dit was 'n wonderlike vakansie ... rustig en stil ... meer as genoeg om te doen in die omgewing ... sal dit beslis weer doen!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2011

Great place to see whales and sharks. We spent Christmas 2011 at Whale Cove. Without our asking, the owner very thoughtfully provided a small Christmas tree for us to use which we appreciated. The apartment is nice and in a great location for whale watching. The only thing that we did not expect is that the bed in the second bedroom is too small for two adults. It fit two young boys well, but if they were bigger it would have been to small. But otherwise the apartment was well kept and a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c60d490349db0d13555a4d08a359d29c681fd4dee657036161e1d711beee0072c164623294804cfe19ff80f199b154af3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 95 Cliff street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.555504909057 19.364969730377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang