Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cove A104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Whale Cove A104 is 'n luukse seefrontwoonstel in De Kelders, Gansbaai.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n manjifieke see-uitsig. Die stoepdeur gee toegang tot die woonstel se privaat balkon. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n gastetoilet. Perkallinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, stoof en mikrogolf. Ander geriewe sluit klank- en sigtoestelle asook sy eie private versameling kontemporêre boeke en CD's in wat gaste welkom is om tydens hul verblyf te gebruik. Die groot balkon bied buitemeubels en 'n Weber-gasbraai. Parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. WiFi is beskikbaar.

Hierdie moderne selfsorgwoonstel bied skouspelagtige sonsondergange en uitsigte oor die baai na Hermanus. Dit is een van die beste landgebaseerde walviskykplekke ter wêreld. Die walvisse is dikwels nie minder nie as 20 m van die oewer af en kan van sonop tot skemer vanaf die woonstel se privaat balkon besigtig word.

De Kelders naby Gansbaai is 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming aan die suidkus. Dit is 2 uur se ry vanaf Kaapstad en hierdie vinnig groeiende vakansiebestemming bied manjifieke see- en berguitsigte. Die woonstel is naby Kleinbaai se haaikyk- en hokduikgeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Cliffstraat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Cove A104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 95, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c60d490349db0d13555a4d08a359d29c681fd4dee657036161e1d711beee0072c164623294804cfe19ff80f199b154af3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 95 Cliff street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.555504909057 19.364969730377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang