Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Dance Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Dance is in De Kelders, Gansbaai, 'n vissersdorpie en gewilde toeristebestemming in die Overberg-distriksmunisipaliteit, Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 6 mense. Twee van die kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel en TV, en 'n eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en strykyster. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n eenplaatgasstoof en herlaaibare ligte in elke kamer.

Gaste sal onbelemmerde see-uitsigte hê en sal by die strand wat binne maklike bereik geleë is, kan gaan swem. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante soos Rosemary's Country Kitchen, The Boathouse Restaurant and Pub @ Gansbaai Harbour, en Blue Goose Restaurant as gaste 'n lekker ete wil geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Whale Dance Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Dance Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 15, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e65ac57adbe0c52996acc58062e4b38460ab20edfcd1270713580275c78ef3ccf1e9a65dccc53fc4c9d2bf35d5c0fc5650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15 Long Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.56760861949 19.354234201994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang