Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guthriestraat 6, Die Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale Heights is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met die wonderlikste see-uitsig in die hartjie van De Kelders, Gansbaai. Dit is die perfekte wegbreekplek vir 'n gesin of 'n groep vriende en is ideaal vir walviskyk.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Op die boonste verdieping beskik die oopplan-leefarea oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die waskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek, 'n kroeg en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Op die onderste verdieping is daar 'n kuierkamer met 'n pooltafel, TV en 'n foosball-tafel. Albei verdiepings lei na balkonne met sitplek en lieflike see-uitsigte. Die boonste verdieping het egter ook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Guthriestraat 6, Die Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guthriestraat 6, Die Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0312a2ab7d728328b77c142902ebc3ef910d46089e874189df13f53f2bbba0f959353ddcbace78f8fbf7f42d7825ddacf69b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 Guthrie Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5566199 19.3652508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang