Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale n Daisy

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Naidene V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Vriendelik en baie lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Skoon en netjies met 'n mooi see uitsig in 'n veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspan met 'n uitsig! Marianne is 'n uitstekende gasvrou. Ons het lekker gerus en gelees. (Dankie vir die ekstra bederf, dit word waardeer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. It was awesome! The hostess was very friendly. I'll definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Thank you Anthea. Glad you had a good time! May you experience many blessings on the road ahead.

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die perfekte oornag plekkie op St Helena Bay. Die perfekte oornag plekkie in St Helena! Ons kan nie genoeg dankie sê vir Tannie Marianne en Oom Chris nie. Die plekkie is uitstekend toegerus en skitter skoon. Marianne is 'n gasvrou duisend. Ons het heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Ronel, dankie vir julle kuier. Ons sien uit daarna om die res van die familie te ontmoet!

Maretha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was rustig met 'n pragtige see uitsig. Marianne is 'n wonderlike, warm en vriendelike mens. Sy het ons gul ontvang en ons inkok was pynloos. Die woonstel is knus, kunstig en baie sonnig. Die uitsig oor die see is natuurlik die heel beste. Dis heerlik stil en rustig en ons het baie lekker gekuier. Marianne bederf mens ook met haar bestanddele vir 'n ontbyt, iets wat geensins verwag word nie. Baie dankie dat jy jou plekke met almal deel. As ons weer Weskus toe kom, sal ons definitief weer by Whale n Daisy 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Maretha, julle was sulke rustige gaste! Kom gerus weer.

Betsie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Mariaan en Chris is awesome eienaars. Het uit hul pad gegaan om ons blomme te kyk, die moeite werd te maak. Hul plek sal ek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Soo bly julle het op die ou end baie mooi blomme gesien. Dit was aangenaam om julle hier te hê!

Charlotte K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig en ongelooflike gasvrye mense. Die plekkie is 'n absolute juweel met die mooiste uitsig en die vriendelikste gasvrou. Ons het heerlik gebly en is bederf met vars brood en poeding na ons braai. Baie spesiaal, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
Ons is bly julle het lekker by ons gekuier! Julle is enige tyd welkom.

Patricia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stil, rustig en wonderlik. Dit was regtig die geld werd. Die area is so pragtig en stil, die voëltjies wat nes maak is so oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Whale n Daisy
So bly julle het lekker gebly, Patricia. Kom gerus weer!

Mark L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic getaway, will be visiting again! Exceeded expectations, the host went above and beyond to make our stay special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome, beautiful accommodation with scenic view. We enjoyed an amazing weekend at Whale 'n Daisy. Everything was perfect, the accommodation has everything that you can possibly need for a weekend away, including a beautiful sea view and safe garage parking for your vehicle. The hostess goes the extra mile to make guests feel welcome; we were even provided with the ingredients in the flat for a full breakfast: eggs, yogurt, juice, bread, butter, preserves, orange juice, milk, coffee, and tea! This is an ideal getaway for a couple for a romantic weekend. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABah7KeZQqZ2lqxZlSQTUtQmlIrESXUAeXUvf5nFHtQj0xlKQW7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 50 Bella Vanti Avenue St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.755168936251 18.019735762874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang