Whale n Daisy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié verblyf is lekker naby die strand, hawe en restaurante.
Whale n Daisy het slaapplek slegs vir 2 volwassenes in 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaaparea en die badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid is slegs geskik vir volwassenes en kinders kan nie geakkommodeer word nie.
'n Yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, elektriese eierkoker, broodrooster, eetgerei en breekware asook 'n groenterakkie is beskikbaar. Let asb. dat daar nie 'n stoof is nie en gaste word versoek om nie hul eie kookgeriewe saam te bring sonder dat dit vooraf met die bestuurder gereël is nie. Beperkte opwasgeriewe is beskikbaar. Skottelgoed word deur die bestuurder in die hoofhuis gedoen.
Daar is 'n losstaande braai, veilige parkeerplek in 'n gedeelde motorhuis en 'n privaat stoep met 'n see-uitsig.
Daar is speletjies beskikbaar, insluitend 'n boules-stel.
Gaste kan heerlik gaan swem, visvang, gholfspeel, duik, snorkel, en walviskyk in die omgewing. Nabygeleë besienswaardighede sluit veilige swemstrande, die Da Gama Monument, Kaap Columbine, die Weskus Fossielpark, Mykonos Casino, en die Weskus Nasionale Park in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale n Daisy het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 50, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang