Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stunning room with a beautiful view. Our stay was very comfortable with very friendly and accommodating hosts, thank you Jan and Moray. The room was neat and cosy, will definitely recommend staying there. We will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik, veilig, stil. Sal weer van Whale of a Time gebruikmaak. Dankie aan Jan wat die spreekwoordelike ekstra myl geloop het om 'n laat versoek te akkommodeer. Dit word waardeer. Bietjie ekstra pakplek vir kruideniersware sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Voorwaar 'n baie gerieflike gastehuis met alle benodigdhede vir aangename verblyf. Ons gasheer, Jan, het ons baie vriendelik ontvang. Sy inligting oor Sedgefield en omgewing was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A perfect location with a great view, which gave you the real feel of being in the Garden Route. The studio was well equipped, and ideally suited to our self catering stay. A very friendly host, thank you Jan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Stil, rustige, pragtige plekkie. Dierevriendelik, bedagsame mense altyd behulpsaam. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons tyd by Whale of a time was baie gerieflik. Die perfekte wegbreek waar jy net kan ontspan. Jan, die eienaar, was baie behulpsaam en het altyd in kontak gebly sodat die reëlings vlot sal verloop. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Baie lekker geslaap en gebly. Alles was voorsien plus estra bederfies. Omgewing was stil. Oulike dorpie met baie oulike restaurante. Eienaar was baie gaaf en doen moeite dat gaste ingelig is oor die dorpie, restaurante en wat om te doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moray
Whale of a Time
Thank you for your feedback, Isabella. A gas plate is available. WiFi stays on during load shedding, and so do some of the lights. It is a kitchenette with bar stools and a counter. A table is available. Kind regards.

Erwin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Nice room, kitchen too small for 2 people to eat in. Needs improvement for loadshedding. (Gas cooker important.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Moray
Whale of a Time
Sorry about the load shedding Erwin. It is nation wide. It was wonderful to host you. Kind regards, Whaleofatimesedgefield

Frans Griessel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Bekostigbaar, rustig, netjies en perfekte ligging. Bekostigbare oornagverblyf. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam en respekteer privaatheid. Sal Whale of a Time definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadwill L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Beslis die moeite werd! Absolute waarde vir jou geld, enige tyd weer! Ons het baie lekker gekuier, die rustigheid is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaRgIdJCHYiVvIrU5wGHzCl3M3H1RIdcKx3gMo7DfjWhRlXj5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Makou Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.020658456116 22.813393702481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang