Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale of a Time - Kothuis 1 en 2 is lig, helder en eenvoudige dog smaakvolle selfsorg-ateljee in 'n privaat woning, maar met hul eie aparte ingange. Die ateljees is in Sedgefield, in die middel van die Tuinroete geleë en is ideaal vir vakansie- of sakegaste wat op soek is na skoon en bekostigbare verblyf.

Die boonste kothuis 1 het 'n oopplan-uitleg en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en bedkassies met leeslampe. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Klein kind kan op versoek op 'n matras geakkommodeer word.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n plafonwaaier, 'n TV en bord- en kaartspeletjies. Buite is daar 'n privaat dek met 2 stoele om te ontspan en die sonsondergange te geniet. Parkeerplek van die straat af word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste. WiFi is beskikbaar

Kothuis 2 is op die grondvloer en het ook 'n oopplan-uitleg maar is groter as Kothuis 1. Dit het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook bedkassies met lampe, 'n klerekas, 'n sitkamerstel met 'n TV, bordspeletjies en WiFi.

Die kombuisie is toegerus met 'n etenstafel met 4 stoele, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan in die tuin braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ryan B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning room with a beautiful view. Our stay was very comfortable with very friendly and accommodating hosts, thank you Jan and Moray....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Ilze M
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, veilig, stil. Sal weer van Whale of a Time gebruikmaak. Dankie aan Jan wat die spreekwoordelike ekstra myl geloop het om 'n laat versoek te...
Sien meer
Jun 2023
Koos J
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar 'n baie gerieflike gastehuis met alle benodigdhede vir aangename verblyf. Ons gasheer, Jan, het ons baie vriendelik ontvang. Sy inligting oor...
Sien meer
Mei 2023
Anne K
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect location with a great view, which gave you the real feel of being in the Garden Route. The studio was well equipped, and idea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Eurika L
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustige, pragtige plekkie. Dierevriendelik, bedagsame mense altyd behulpsaam. Netjies en skoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale of a Time het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 17, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaRgIdJCHYiVvIrU5wGHzCl3M3H1RIdcKx3gMo7DfjWhRlXj5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Makou Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.020658456116 22.813393702481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang