Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Veronica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onbeskryflik mooi en baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan. Die uitsig oor die see is onbeskryflik mooi en ons het baie walvisse gesien. Die plekkie is volledig ingerig met alles wat nodig is en daar is genoeg spasie. Die eienaar is baie vriendelik en het ons ingelig van alles om te sien en te doen in Gansbaai en omliggende areas. Wat wel steurend was, was die honde wat onophoudelik blaf wanneer die eienaars die perseel verlaat totdat hulle weer terugkom, maar afgesien van dit kan ek die plekkie met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse E
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing. Our stay was excellent, the flat is very comfortable and cosy. The view from the balcony is great, we could even see the whales. Will definitely go back anytime. The hosts are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike, rustige kuier. Vriendelike diens, heerlike akkommodasie. Skoon en netjies en alles wat jy kan dink aan in die kombuis. Uitstekend, sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Skoon en net fasiliteite geskik vir oornag en verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edwin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vriendelik, gasvry en regte omgee mense. Ons gesin het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang. Het die oom se stories baie geniet. Voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Panajiotaki (taki) K
1 nag
5.0
Des 2023

Excellent. Comfortable and excellent host and hostess. Very helpful. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Friendly, heartfelt hosts looking after the well-being of their guests. Fantastic, secure, beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

What a wonderful 3 days. We could sit and watch the whales from the balcony. The views are amazing. The perfect spot for 2 people. We could watch the whales from our balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Polina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Sal definitief weer gaan. Die gasheer en gasvrou is fantasties. Ons het 'n baie warm ontvangs gekry en die weer was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlik ontspan met die mooiste uitsig. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal baie graag weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxE8zzDaZ1ttcPr8ftb6QO2KyLD7twao9cOgocyN4B1L1uvipoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 34 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571785577738 19.350814925571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang