Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Whale of a Time
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ilse E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Amazing.

Our stay was excellent, the flat is very comfortable and cosy. The view from the balcony is great, we could even see the whales. Will definitely go back anytime. The hosts are very friendly and helpful.

Olga V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Wonderlike, rustige kuier.

Vriendelike diens, heerlike akkommodasie. Skoon en netjies en alles wat jy kan dink aan in die kombuis. Uitstekend, sal beslis weer gaan kuier.

Edwin S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

Vriendelik, gasvry en regte omgee mense.

Ons gesin het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang. Het die oom se stories baie geniet. Voel soos familie.

Willem P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Skoon en net fasiliteite geskik vir oornag en verblyf.

Ons het baie lekker gebly.

Panajiotaki (taki) K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Panajiotaki (taki) K

Excellent.

Comfortable and excellent host and hostess. Very helpful. Thanks.

Pierre B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

Friendly, heartfelt hosts looking after the well-being of their guests.

Fantastic, secure, beautiful place to stay.

Tertia M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

What a wonderful 3 days. We could sit and watch the whales from the balcony. The views are amazing.

The perfect spot for 2 people. We could watch the whales from our balcony.

Polina A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Polina A

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Sal definitief weer gaan.

Die gasheer en gasvrou is fantasties. Ons het 'n baie warm ontvangs gekry en die weer was perfek.

Alida V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Sal baie graag weer soontoe gaan.

Tania R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Pragtige plekkie met die mooiste see-uitsig.

Baie netjies. Warm ontvangs van die gasheer. Sal weer kom kuier.

Elouise H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Baie oulik plek. Alles wat benodig word. Pragtig netjies en skoon.

Pragtige skoon en netjies plek. Baie mooi seeuitsig.

Debbie E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie E

Wat 'n voorreg om by hierdie plekkie te kon tuisgaan.

Die uitsig is asemrowend, die mense is opregte, vriendelike en trotse Suid-Afrikaners. Ons is dankbaar vir al die kennis en prag van die omgewing wat Andre en Judith met ons gedeel het. Ons het sommer dadelik tuis gevoel in die skoon en smaakvolle woonstel.

Fanie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Dit was 'n uitstekende en netjiese plek. Die eienaars was baie vriendelik en het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Ek sal die eenheid vir enige een aanbeveel.

Inge S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S

Dit was heerlik ontspannend.

Die netheid en natuurskoon is asemrowend. Die uitsig oor die see is uniek!

Etresia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etresia V

Heerlike, rustige aand met al die geriewe en voortreflike gasvryheid.

Die wooneenheid is pragtig toegerus met alles wat mens nodig het. Die uitsig na die see is regtig pragtig.

Derick K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick K

Ons het slegs 1 aand oorgebly. Vriendelik ontvang deur eienaar wie 'n deeglike kennis van die omgewing het.

Baie veilig en rustige blyplek. Trappe nogal 'n uitdaging vir ouer persone, asook as jy redelik bagasie het. Die eenheid is netjies en goed toegerus. Gansbaai en omliggende strandgebiede is pragtig, wens ons het meer tyd gehad om meer van die omgewing te sien.

Denya B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denya B

Fantastic.

We had a wonderful weekend.

Millicent V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent V

Rustig en relaxing.

André en Judith is vriendelik, behulpsaam en baie gaaf. Sal enige tyd teruggaan.

Scarlett C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett C

Uitstekende ligging, asemrowende uitsig, lekker vakansieverblyf.

Verblyf in dié selfsorgwoonstel voel soos 'n tuiskoms. Die eienaars, Andre en Judith, is warm en gasvry en het my onmiddellik welkom laat voel. Die woonstel het 'n uitstekende ligging en mooi uitsig oor die see. 'n Veilige baaiplek is binne loopafstand en dis omring deur pragtige natuurskoon. Die woonstel is netjies, gerieflik en goed toegerus. Daar's vele mooi vakansiebestemmings naby wat verken kan word.

Jakkie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie N

Baie lekker plek met alles wat jy nodig het en die mense is bereid om nog meer te doen as wat nodig is.

Lekker plek en ek sal weer gaan.

Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie lekker.

Plek was skoon en netjies.

Olga G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G

Pragtige omgewing en blyplek, fantastiese ontvangs en kuier.

Al is dit net 'n oorslaap of langer bly, kan dit definitief aanbeveel.

Jakobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus V

Die kuier op Gansbaai, was heerlik en dit is 'n pragtige dorp.

Ons is baie goed ontvang en die eienaars is baie vriendelik. Hulle het goeie inligting oor die dorp gegee en van plekke vertel wat die moeite werd is om te besigtig. Die woonstel is baie gerieflik en skoon en sal dit aanbeveel.

Wilna R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R

Fantastie. Die beste.

Pragtige plek met mooi see-uitsig. Netjies en goed toegeruste eenheid. Voel soos huis. Baie veilig. Die oom het ons mooi gehelp met inligting sodat ons ons kuier in Gansbaai maksimaal kon gebruik.

Angela K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela K

Vriendelik, skoon en gemaklik.

Ons gewone akkommodasie was onbeskikbaar. Whale of a Time was die alternatief. Die plek is perfek vir 2 persone, dit is 'n ruim oopplan-kamer, -sitkamer, en -kombuis. Glad nie beknop nie. Die badkamer is apart en daar is 'n lekker groot stoep met 'n ketelbraai en gedeeltelike see-uitsig. Ons sal weer daar oorbly.

Hendrik L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Ons het baie lekker gebly.

Ek sal net voorstel dat besoekers gewaarsku word dat die wooneenheid se trap baie baie styl en gevaarlik is. Die eienaar was self nie bereid om daarop te klim nie. Vir jongmense is dit sekerlik geen probleem nie, maar vir ouer mense is dit vir seker, veral wanneer al jou bagasie boontoe en weer ondertoe gedra moet word.

Sonja N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Pragtige, skoon plekkie met die mees vriendelikste gasheer en -vrou.

Van ons aankoms het ons gasheer seker gemaak ons is gehelp alles is vriendlik aan ons verduidelik en selfs in die yskas was 'n bekertjie melk vir daai eerste koppie koffie. Die woonstelletjie het 'n pragtige uitsig oor die see en is goed toegerus in die kombuis.

Aninda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aninda V

Baie aangenaam.

André en Judith is baie gasvry. Hulle blyplek kan ons met vrymoedigheid aanbeveel. Dis netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal graag in die toekoms langer daar wil vertoef.

Barnard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard S

Gasvryheid en baie netjies, skoon.

Alles wat jy nodig het. Goeie ligging en staproetes.

Francois D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantasties.

Die plekkie is netjies en baie cosy. Pragtige uitsig oor die see. Baie goed geleë en naby die middedorp. Andre Vorster is 'n wonderlike gasheer en baie behulpsaam. Vyfsterre vir Whale of a Time.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie julle. Julle was wonderlike gaste.
Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Whale of a Time
Minchen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minchen C

Dit was net 'n naweek, maar die plekkie was so wonderlik dat ek soos 'n nuwe mens voel.

Die oom en tannie het ons baie welkom laat voel, asook die diere wat daar was. Die plek is baie skoon en die uitsig was besonders. Ek sal definitief weer kom.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Whale of a Time
Farnley A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farnley A

Dit was fantasties!

Verwelkoming was goed en die verblyf is uitstekend, baie rustig vir afsondering.

Xandoleen J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xandoleen J

Meer as wat ek gedink het ek gaan geniet.

Ons het die perfekte rustige plekkie gesoek en dus presies wat ons ontvang het en meer. Die eienaars is vriendelik, die beste gasheer nog ooit, dit was ons plesier om by Whale of a Time te kuier. Ek gaan beslis vir 'n tweede keer.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie Xandoleen. Julle was die perfekte gaste. Sien uit om julle weer te ontvang.

Whale of a Time
Jessica K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K

Beautiful little gem.

What a lovely little gem. Amazing getaway and stunning views. We had such a lovely stay.

Maria C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Alles wat jy nodig het en meer.

Baie lekker gebly, pragtige uitsig en vriendelike gasheer en gasvrou, het sommer tuis gevoel.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie Maria. Julle was wonderlike gaste en dit was n plesier om julle hier te he. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Whale of a Time
Pamela S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela S

Lovely accommodation and wonderfully helpful hosts.

Close to all amenities.

Whale of a Time se terugvoer

Pamela, thank you for the great review and hope to see you soon again

Whale of a Time
Elandi D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandi D

Rustig, netjies en vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie dankie aan Andre en Judith vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Julle het 'n pragtige plekkie en ek het dit vreeslik geniet. Geen klagtes.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop ons sien julle gou weer.

Whale of a Time
Engela B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela B

Bed should be at least a queen and needed a TV.

Overall not bad. Stairs to apartment very steep.

Whale of a Time se terugvoer

Thank you for your review. It is advertised as a double bed and no TV was stated in the profile.

Whale of a Time
Anna V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Ons was baie vriendelik en gasvry ontvang. Ideale verblyf vir 1 of 2 aande.

Ons het lekker gekuier en gevoel ons is heeltemal op ons eie.

Irma N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma N

On het heerlik gebly in Whale of a Time. Sal die plekkie sterk aanbeveel.

Baie netjiese plekkie, toegerus met alles wat mens nodig het. Ons is baie gasvry ontvang en het met die intrapslag baie welkom gevoel. Asemrowende uitsig.

Whale of a Time se terugvoer

Dankie Irma. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom hier by ons

Whale of a Time
Lizelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Die beste gasvryheid van die eienaars. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus.

Dit is so rustig om net te kan ontspan. Die eienaars voel soos ou vriende en die troeteldiere skep 'n atmosfeer van 'n huis weg van die huis af. Die uitsig is ongelooflik en mens kan amper die hele dag net op die dek sit. Baie goeie WiFi-ontvangs. Veilige parkering.

Whale of a Time se terugvoer

Lizelle ons wag vir julle volgende kuier. Jy was so 'n aangename gas en jou vriendelikheid word baie waardeer.

Whale of a Time
Aunul F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aunul F

Wow, stunning.

Gasvryheid tops, hulle het ons ontvang met ope arms, baie netjiese plek en in stil area.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie Aunul. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom.

Whale of a Time
Lynn M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M

Die kuier was fantasties.

Die gasvryhied was ook fantasties.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Whale of a Time
Whilmine V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whilmine V

Dit was absoluut fantasties. Dit was so rustig en die gasvryheid was so verfrissend.

Met ons aankoms het Andre Voster wat die gasheer is ons baie hartlik verwelkom. Ons het komplimentêre koffie en beskuit gekry wat heerlik was. Die blyplek was skoon en netjies en die rustige gevoel het sommer net oor 'n mens gekom.

Whale of a Time se terugvoer

Hallo Whilmine
Ek is baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Andre en Judith

Whale of a Time
Salome L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome L

Pragtige plek met lieflike uitsig.

Ongunstige weer en erge wind veroorsaak swak WiFi-opvangs. Radio of TV sal vir seker 'n pluspunt wees.

Whale of a Time se terugvoer

Hi Salome,

Baie dankie vir die terugvoer. Jammer die weer was ongunstig. Wens dit was iets wat ons kon beheer.

Groete

Whale of a Time
Chris L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Onvergeetlik.

Plekkie is baie mooi, alles is daar wat mens nodig het, baie vriendelike mense, hondekinders ook kom groet, sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal vir seker weer gaan kuier.

Whale of a Time se terugvoer

Hallo Chris,
Baie bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwelkom julle graag terug.

Whale of a Time
Edrich V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich V

Baie lekker.

Pragtige plekke naby aan die see, baie mooi uitsig. Die eienaars van die huis is baie vriendelik en mens voel dadelik tuis.

Whale of a Time se terugvoer

Hallo Edrich
Bly om te hoor dat julle dit geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Andre en Judith Vorster

Whale of a Time
Tracey J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J

Ons het 'n fantasmagoriese tyd gehad.

Dit was presies wat ons gesoek het. Uitsig was pragtig verby. Sal definitief weer teruggaan.

Whale of a Time se terugvoer

Hallo Tracey,
Baie bly julle het julle verblyf geniet. Dankie dat julle ons plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Ons sien baie uit na julle volgende besoek!
Groete,
Andre en Judith Vorster

Whale of a Time
Owen D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen D

Will definitely recommend to family and friends.

It was a great place, cleanliness is fantastic. The room was airy and light was excellent. We had everything we needed to have a pleasant stay. Our hosts was friendly and helpful, advising of attraction sites.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sal beslis aan familie en vriende aanbeveel.

Dit was 'n goeie plek, netheid is fantasties. Die kamer was lug en lig was uitstekend. Ons het alles gehad wat nodig was om 'n aangename verblyf te hê. Ons gasheer em gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het besienswaardighede aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vera D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera D

Zeer goed adres.

Compact verblijf maar alle comfort is aanwezig. Uniek terras met zeezicht en uiterst gedienstige André.

Sakkie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

Fantastiese 180°-see-uitsig.

Gerieflike toegeruste blyplek met 'n fantastiese see-uitsig. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars wat ons baie tuis laat voel het. Dit is die ideale plek tydens walvisseisoen. Ons sal die plek beslis aanbeveel.

Chantelle B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Asemrowend.

Ons het dit vreeslik geniet en die uitsig is iets besonders.

Natasha D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Awesome!

Die plek is meer as wat ons verwag het! Die oom en tannie is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die omgewing is rustig met die mooiste uitsig! Sal definitief aanbeveel.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan C

Overall stay was okay.

Very nice accommodation, people were very friendly. Stayed until a Monday, was a bit noisy in the morning as the dogs were barking and someone was sounded like working in the garden. The rest was peaceful. Oven did not work, could not bake anything. Alarm was a bit of a pain being put on before we went to bed. Went off while we were getting something out the car.

Whale of a Time se terugvoer

Hallo Susan,

1. Oond werk.
2. Alarm is vir beskerming.
3. Alarm sal definitief afgaan as dit nie afgeskakel word nie.

Whale of a Time
Anne M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne M

Beautiful little place with a view to die for.

Directions were spot on. Host Andre is very friendly and informative about what to do. Tastefully clean little place. Sat on little balcony enjoying amazing view. My dachshund Maggie loved that she could come with.

Antonette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier, dankie André en Judith.

Sonette B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Asemrowende uitsig en rustigheid.

Dit is 'n besonderse verblyfplek en geen koste is ontsien om dit so gerieflik as moontlik te maak nie. Andre doen moeite om die omgewing bekend te stel. Sien julle beslis weer!

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie Sunette, ons hoop ons sien jou weer.

Whale of a Time
Monique S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S

Beeldskoon, mooi en kalm.

Die uitsig was asemrowend. Ons het werklik ontspan en die verblyf was baie mooi en netjies. Die lekkerste was om elke oggend daai gordyne oop te maak en die pragtige uitsig te kon beleef. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms.

Whale of a Time se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer hier te ontvang.

Whale of a Time
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxE8zzDaZ1ttcPr8ftb6QO2KyLD7twao9cOgocyN4B1L1uvipoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 34 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571785577738 19.350814925571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang