Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 2

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Johann E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik en naby aan alles. Lekker groot kamers, maklike toegang en twee volle badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen L
Kort verblyf
3.8
Okt 2020

Lyk nie soos geadverteer. Die photo is glad nie hoe dit van die woonstel af lyk nie. Die woonstel was baie koud, kry glad nie son nie. Geen komberse was beskikbaar nie moes my eie koop. Hulle het ons 'n leë gasbottlel gelos wat ek self moes volmaak en het eers daarna me 'n vol bottel aangekom. Daar van kruideniersware wat oud gelyk het me klere in 'n kas gedruk gelyk of mense weg is met 'n spoed. Die woonstel self is groot en netjies.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Ons het lekker gekuier dankie. Baie dankie ons het lekker gebly. Kyk asb net na die enkelbed in die een kamer. Die base is gebreek. Wanneer mense braai is die woonstel ook redelik vol rook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2018

Baie netjies. Baie lekker plek. Kort net 'n skadunet by die braaier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2018

A must go to place for a relaxed and peaceful holiday. There on honeymoon. Had an awesome time at Whale Rock 2. The place was spacious with the main bedroom to die for. Also very clean. Friendly people to deal with. Only needs more security in place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marcell N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2018

In general we were very happy. We had issues with monkeys that came into the premises as we were not aware of having to have all the windows closed - we had a toilet that was constantly running water, we struggled to find a power plug in the main bedroom that was hidden inside one of the shelves next to the bed. TV channels available was a waste of time. Apart from that we had a wonderful time

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Petrus Hendrik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbced49033254ca162d3935820e994ddb3004f3975f6bf93ed0f6546d35763476029358e36bb7bb8c810776a64b42ea0552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.866796444641 30.370136350393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang