Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock 20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 20 is 'n selfsorgwoonstel in Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat - en vir baie is dit bloot hul plek vir 'n wonderlike somervakansie. Behalwe vir die strande, bied Margate ook van die beste snorkel- en duikroetes in Suid-Afrika.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelkant en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ontbytkroeg het 3 stoele, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale het. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die woonstel spog met 'n patio met buite-eetplek vir 6 mense en 'n gasbraai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 693

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 20 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Whale Rock 20, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50562b3c4ab4a92e7322c1bdb76012eb6348a3d53594c93001e7503d3d33e0ffa2d7f5cb66aadea04839e8aaab6585301a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Marine Drive 20 Whale Rock 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8668903 30.3692542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang