Whale Sea
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anne-marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Daleen V - Apr 2024
Algehele gradering
Woorde en fotos kan nie die pragtige uitsig beskryf nie. Dit is asemrowend.
Janette V - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend en gerieflik.
Lees meerWhale Sea se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering. Die kwessie van die messe is aangespreek; dankie vir die uitwys daarvan.
Groete,
Jac
Daniel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Really worth it. Lovely setting and comfortable house with a large family of 7.
Julia K - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne, stoepsit, gerieflik.
Jomari J - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Werner W - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable and great view.
Desiree F - Aug 2022
Algehele gradering
Absolute bliss.
Whale Sea se terugvoer
Hi Didi,
Thank you so much for your kind words. It means so much when our guests are happy.
You are more than welcome to revisit any time in the future.
Kind regards,
Jac and Anne-marie
Chane V - Jun 2022
Algehele gradering
We spent the weekend at Whale Sea for my mom's 50th birthday surprise.
Whale Sea se terugvoer
Dear Chane,
Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you back to Whale Sea Cottage.
Regards,
Anne-marie and Jac
Lorraine J - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hybre G - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome view, sunset and sunrise thats all you need when on holiday and thats what the house offers.
Ingrid M - Mrt 2022
Algehele gradering
Beyond expectation! A fabulous stay with our family from overseas.
Clive A - Okt 2022
Algehele gradering
The stay was wonderful and relaxing.
Lees meerLizet E - Jan 2022
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik. Werklik besonderse see-uitsig.
Lees meerWhale Sea se terugvoer
Hi Lizet
Dankie. Waardeer die terugvoer en gee onmiddelik aandag aan al jou voorstelle. Bly julle het lekker gebly. Mooi dag vir jou en hoop om julle terug te verwelkom.
Ons was meer as 2 jaar laas in SA a.g.v Covid, so waardeer.
Anne-marie
Brigitte S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Verdun M - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en absoluut waarde vir geld. Goeie ligging and ontvangs is goed georganiseerd.
Karin F - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor Walkerbaai!
Karin B - Aug 2021
Algehele gradering
Puik, pragtig, skoon, wonderlike uitsig, heerlike kuier-verblyf in enige weersomstandighede.
Madeleine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige uitsig, lieflike swembad.
Whale Sea se terugvoer
Baie dankie Madeleine vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Whale Sea Cottage
Org V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige en heerlike tyd.
Whale Sea se terugvoer
Baie dankie Org, vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Whale Sea Cottage
Annelien J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, net te kort.
Brian J - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice place, good views over the bay, plenty space for everyone.
Whale Sea se terugvoer
Hi Brian
We are happy that you enjoyed your stay.
The couches are being refurbished to ensure a comfortable lounging experience.
You are our first guest to enjoy the newly installed solar power as we do not want guests to be affected by loadshedding.
Regards, Whale Sea Cottage
Suzanna C - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful home and stunning location.
Renate C - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer teen die see.
Whale Sea se terugvoer
Dear Renate
Thank you for the positive feedback. We look forward to welcoming you back.
Regards, Whale Sea Cottage
Gerhard C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly in huis met ruim vertrekke.
Whale Sea se terugvoer
Ons is bly julle het julle tydjie by Whale Sea Cottage geniet. Dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Whale Sea Cottage
Jorette W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ligging uitstekend en so lekker om heeldag 'n see-uitsig te kon geniet.
Gabeebah A - Des 2019
Algehele gradering
Tranquility at its best!
Taryn C - Feb 2019
Algehele gradering
Mooiste gem in die land.
Marina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Connie J - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis op die see.
Liane G - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike see uitsigte, gerieflik en goed ingerig.
Ursula B - Feb 2018
Algehele gradering
A dream!
Antoinette R - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig met gemaklike, netjiese verblyf.
Chestlinn K - Nov 2018
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend.
Aneska D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese wegbreek huisie.
C M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë.
Enrico A - Nov 2017
Algehele gradering
Genotvol.
Tania A - Sep 2017
Algehele gradering
It was amazing. Definitely going back soon.
Mari R - Nov 2017
Algehele gradering
Reg op die see met pragtige uitsigte.
Erina S - Des 2016
Algehele gradering
A perfect place for a holiday!
Dirk W - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker vakansiehuis met ongelooflike uitsig.
Chanelle D - Jan 2016
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Alette V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike, luukse huis met asemrowende uitsig.
Pieter V - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik en alles wat nodig is, is in die huis beskikbaar.
Megan V - Des 2015
Algehele gradering
We had the most amazing time!
Athina S - Des 2015
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Kim H - Nov 2015
Algehele gradering
What a gem!
Nadia R - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad by hierdie huis.
Willie K - Okt 2015
Algehele gradering
Briljant!
Hannes S - Okt 2015
Algehele gradering
Naweek weg.
Marle S - Nov 2015
Algehele gradering
Perfekte ligging met fantastiese see uitsig, lekker swembad en dek!
Lees meer- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang