Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Daleen V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Woorde en fotos kan nie die pragtige uitsig beskryf nie. Dit is asemrowend. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame span by die verblyf. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese, ruim huis met die mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel. Jac, dankie vir pragtige fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Asemrowend en gerieflik. Ons het die seeuitsig baie geniet. Die waterdruk was uitstekend en ons almal kon 'n lekker warm stort geniet sonder enige probleem. Die kamers en beddens is uiters gerieflik. Die eienaar Jac het ons gereeld gekontak en so ook die bestuur (Irma) van Whale Sea om seker te maak alles is in orde. Die diens was uitstekend en die verblyf was uit die boonste rakke. Die enigste negatief was dat die messe nie skerp genoeg was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-marie
Whale Sea
Dankie vir die mooi terugvoering. Die kwessie van die messe is aangespreek; dankie vir die uitwys daarvan. Groete, Jac

Daniel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Really worth it. Lovely setting and comfortable house with a large family of 7. Beautiful setting, personal touch, and service by the host has been great. Definitely be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julia K
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Ontspanne, stoepsit, gerieflik. Ons het heerlik gebly by Whale Sea cottage. Die huis is lieflik en die stoep is amazing. Net vir die stoep (met die swembad) kan ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jomari J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Awesome. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Loadshedding het geen inpak gehad nie, want hulle is toegerus met solar. Volle DStv-pakket, so ons kon rugby en F1 kyk. Die uitsig en klank van die see en branders is ongelooflik. Dis 'n heerlike kuierhuis met 'n swembad, buitebraai en binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Very comfortable and great view. We had a great stay and enjoyed seeing the whale's every day. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Absolute bliss. The view was incredible. And we loved the indoor fireplace on those chilli nights. The house is literally across the road, which leads to a beautiful path along the coast. Great morning walks. The house is spacious and it has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-marie
Whale Sea
Hi Didi, Thank you so much for your kind words. It means so much when our guests are happy. You are more than welcome to revisit any time in the future. Kind regards, Jac and Anne-marie

Chane V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

We spent the weekend at Whale Sea for my mom's 50th birthday surprise. Whale Sea Accommodation was amazing! The view was spectacular! The service from the 2 ladies was excellent, they showed us around and made sure we were fully accommodated and happy with the place, they also recommended so many places to visit on our stay. 10 star service. Everything as advertised is what we got and more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-marie
Whale Sea
Dear Chane, Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you back to Whale Sea Cottage. Regards, Anne-marie and Jac

Lorraine J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Netjies en skoon. Vriendelik verwelkom. Huis was mooi skoon en netjies. Baie dankie vir die klein detail wat julle doen. Ons het dit baie geniet. Heerlik geslaap op goeie beddens. Uitsig is prentjie mooi. Sal weer van die diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Awesome view, sunset and sunrise thats all you need when on holiday and thats what the house offers. Quiet area, you can take walks to the beach and drive through Gansbaai to view the awesome scenery of the harbour, etc. Will definitely come back, to enjoy the pool, weather was not suitable this time. Enjoyed relaxing on the patio, easing into the relaxed mood of not hearing cars speeding and traffic congestion. Just peace and tranquility. Thanks for an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb347df002265587ad26c922fde854852e98b2f498129325ccc1527e5b345f88ac28b7fc914e8c485b15059c9475f5e09b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7) 50 5 1 5 39 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575147704879 19.347167283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang