Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Sea

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gaansbaai. Gansbaai is veral gewild vir haaihokduik en walviskykgeleenthede. Geniet ononderbroke see-uitsigte en pragtige sonsondergange oor die Atlantiese oseaan en Kleinrivierberge vanuit die gemak van die huis.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 kamers koninggrootte-beddens het, 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 3 badkamers wat óf 'n bad óf 'n stort het. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi. 

Daar is 'n binne- en buitebraai-area en buite lei na 'n groot dek met 'n swembad. Die veilige tuin bied 'n groot grasterras vir kinders om te speel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Whale Sea is binne die Kaapse Walviskus in die lieflike vissersdorpie genaamd Gansbaai geleë waar jy die rus en vrede van die natuur en die geluid van die see van die huis af kan geniet. Die huis is stapafstand van die dorp se aanbiedinge en 'n verskeidenheid eet- en inkopie-opsies af. Goed gevestigde staproetes wat reg op jou voorstoep verbygaan, kan geniet word vir lang of kort wandelings langs die mooi Walkerbaai-kuslyn wat lei na 'n lieflike privaat strand en getypoele om te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anne-marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb347df002265587ad26c922fde854852e98b2f498129325ccc1527e5b345f88ac28b7fc914e8c485b15059c9475f5e09b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7) 50 5 1 5 39 Kus Road Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.575147704879 19.347167283328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang