Whale Sea
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Whale Sea is 'n selfsorghuis in Gansbaai. Dié dorp is bekend vir haaihokduik en walviskyk. Gaste kan ononderbroke uitsigte oor die see en op die Kleinrivierberge van die huis af geniet.
Die huis het 4 slaapkamers en 2 van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 2 badkamers wat 'n bad of stort het. Die oopplan-leefarea her 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n wasmasjien, eetarea en 'n sitarea met 'n TV, DStv en WiFi.
Daar is 'n binne- en buitebraaiarea en 'n groot dek met 'n swembad. Die tuin het 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek word voorsien.
In Gansbaai kan gaste rus en vrede en die klank van die see geniet. Die huis is stapafstand van die dorp met verskeie restaurante af. Daar is ook 'n goed gevestigde voetslaanroete wat reg voor die huis verbygaan wat na 'n privaat strand en getypoele lei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anne-marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 39, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang