Whale Watch Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, naby alles.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Madelein, vir jou positiewe terugvoering. Ek hoop en glo julle kom weer kuier.
Vriendelike groete
Chris
Ralph S - Mei 2023
Algehele gradering
Really ,really great.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thanks Ralph for your positive review, it was a honor to host you and your family. Thanks that you are telling your friends about our accommodation and hope and belief to see you again in the foreseen future.
Riaan D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi en vriendelik.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Beste Riaan
Waardeer baie julle positiewe terugvoering en hoop en glo dat julle ons weer sal kom besoek.
Vriendelike Groete
Chris en Paulene
Hein V - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en prakties.
Tersia S - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was awesome, ons het baie geniet!
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie, hoop en glo om julle weer in die nabye toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Chris en Paulene
Lizanne L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker, alles wat mens nodig het was daar.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ek waardeer dit. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Vriendelike Groete
Chris en Paulene Swart
Athini B - Mei 2022
Algehele gradering
It was an epic stay with warm welcoming generosity.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback. It was such a great pleasure to accommodate you and your friends, we hope to see you soon in the foreseen future.
Rita M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek om te bly.
Jason R - Feb 2022
Algehele gradering
Had a great time, would go back anytime.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback, hope and belief that we will see you again in the future.
Kind Regards,
Chris
Romano F - Jan 2022
Algehele gradering
Privacy.
Chris C - Mrt 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld oor ligging ("Whale Watch"?) naby strand (slegs as jy 'n voël is).
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons jammer dat jy voel dat die uitleg van die eenheid jou nie pas nie. Die foto's dui duidelik aan hoe die uitleg van die eenheid lyk as ook gee jou 'n goeie aanduiding van die grootte van die badkamer. Dankie vir jou voorstel oor die seepbakkie. Ons sal kyk na die handdoekrelings volgens ons is dit die standard hoogte. Ons is hoop jy het jou vakansie geniet het. Hoop ons sien jou gou weer.
Jurie P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering.
Vriendelike Groete
Chris Swart
Monica D - Okt 2021
Algehele gradering
Super comfortable and clean accommodation.
Name Julia S - Okt 2021
Algehele gradering
Neat and clean. Had everything that one requires for a short stay. Location is perfect - near enough to the beach, caves, shops etc.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Do appreciate your positive feedback, hope you come back soon and visit us.
Regards,
Chris.
Laetitia P - Sep 2021
Algehele gradering
It was very nice and the owners were so friendly and courteous.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Dear Laetitia,
Appreciate your positive feedback.
Thank you so much.
Kind Regards
Chris Swart
Wesley B - Aug 2021
Algehele gradering
A comfortable, safe home away from home.
Lees meerWhale Watch Accommodation se terugvoer
We really appreciate your wonderfully positive review and would love to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
Chris and Paulene Swart
Anneli K - Apr 2021
Algehele gradering
Best value for money.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thanks Anneli for your wonderful feedback, much appreciated, hope that you will come and visit us again in the future.
Candice M - Feb 2021
Algehele gradering
Warm welcoming very clean, beautiful view.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you, Candice, it was wonderful having you stay at our place, hope to see you again in the not too distance future.
Estie T - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 'n troue bygewoon in die omgewing, die verblyf was perfek vir ons behoefte.
Paulanie M - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal Whale Watch beslis aanbeveel.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Beste Paulanie,
Waardeer julle positiewe terugvoering, sal wonderlik wees indien julle weer van ons gebruik maak.
Vriendelike Groete
Chris Swart
Riaan D - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Waardeer so baie julle positiewe terugvoering, dankie dat julle ons kom besoek het en hoop en glo dat ons julle binnekort weer sal sien. Vriendelike groete, Chris en Paulene.
Lisa C - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en verwelkomend.
Lees meerWhale Watch Accommodation se terugvoer
Dit was wonderlik dat julle by ons kom kuier het. Dankie vir die goeie resensie en ons glo en vertrou om julle weer in die afsienbare toekoms te verwelkom.
Kennith B - Sep 2021
Algehele gradering
Neat, clean and a perfect base to explore Gansbaai and surrounds.
Lees meerHerholdt J - Jul 2021
Algehele gradering
Kannie walvisse sien nie.
Ingrid A - Okt 2020
Algehele gradering
Kuier- en ontspangenot op sy beste!
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie, bly julle het die verblyf by ons geniet, hoop en glo om julle in die nabye toekoms weer te sien.
Allison H - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker
Lees meerWhale Watch Accommodation se terugvoer
Dankie Allison vir jou positiewe terugvoering, kom kuier weer.
Niel K - Jan 2020
Algehele gradering
All the comforts of a hotel with the small touches to make it personal. Cosy and at home.
Lees meerWhale Watch Accommodation se terugvoer
Paulene and myself want to thank you for your absolute positive review, much appreciated and wishing you and the family all of the best for 2020 and hope and belief to see you again in the future.
Maryann G - Nov 2020
Algehele gradering
Cheap and cheerful but very small. Minimal sea view and not easy access to braai area.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you for your feedback, but must say we have never had a complaint that our lounge was to small, our place is easily accessible with a walk in garage and braaipit at the back of the unit with large enough rooms with built in cupboards.
Joan D - Sep 2020
Algehele gradering
We received a warm welcome and felt at home.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you for your positive response, much appreciated.
Lieb L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en die geriewe is uitstekend en ons was lekker privaat.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Beste Lieb,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom by ons in De Kelders.
Ons hoop om julle binnekort weer by ons te akkommodeer.
Groete,
Whale Watch Accommodation
Patrick C - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, groot spasie en naby geleë aan hoofdorp Gansbaai.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoering, hoop en glo dat jy ons meer male sal besoek.
Myles S - Nov 2019
Algehele gradering
A wonderful place in a beautiful space.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your positive review, glad you enjoyed your time with us.
Kind Regards
Chris
Jacques B - Jan 2019
Algehele gradering
Can have total peace of mind when you go out for the day, and not worry about your belongings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Jy kan met 'n geruste hart uitgaan vir die dag en seker wees dat jou besittings veilig is.
Baie aangenaam. Vriendelik, vinnig en gasvry. Het veral die privaatheid geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
So bly jy het dit geniet om by ons te bly, wanneer jy weer Gansbaai besoek, maak gerus 'n draai by ons.
Wayne S - Des 2019
Algehele gradering
Great tyd gehad.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Ons waardeer julle positiewe terugvoering. Ons hoop en glo om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Lucinda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Voel soos huis!
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Mogamat S - Jul 2019
Algehele gradering
Ongemaklik.
Whale Watch Accommodation se terugvoer
Beste Mogamat,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek is nie seker wat bedoel word met ons wat verbaas was oor wie julle is nie? Ons het jul aankoms verwag.
Dit word in die tweede paragraaf van die hoofbeskrywing op die webtuiste aangedui dat die hoofslaapkamer op die eerste vloer geleë is. Dus is daar 'n grondvloer en 'n eerste vloer wat met trappe verbind word.
Daar word ook melding gemaak dat die prys vir 4 persone is. Indien gaste nog 2 mense wil saambring, sal die derde slaapkamer beskikbaar gestel word teen R400.00 per nag.
Wat die water betref, was daar 'n waterpyp wat gebars het in die straat agter ons. Die Munisipaliteit het dit die Maandagoggend reggemaak. Die gaste was daarvan in kennis gestel en dit was binne drie ure weer reg. Ongelukkig is dit iets wat buite ons beheer is.
Groete,
Chris
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang