Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watch Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Madelein B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, naby alles. Verskriklik lekker gebly! Chris was behulpsaam en het soveel moeite vir ons gedoen. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Baie dankie, Madelein, vir jou positiewe terugvoering. Ek hoop en glo julle kom weer kuier. Vriendelike groete Chris

Ralph S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Really ,really great. The host, Chris, was fantastic with all the info he send regarding the different activities in Gansbaai. The location we stayed at allowed us to take early morning and sunset beach walks. Whale watch was really a home away from home for us. No loud noise really just a relaxed weekend. Thanks, Chris will definitely recommend it and come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Thanks Ralph for your positive review, it was a honor to host you and your family. Thanks that you are telling your friends about our accommodation and hope and belief to see you again in the foreseen future.

Riaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie mooi en vriendelik. Sal weer daar bly. Baie mooi, alles werk en is skoon. Daar is DStv en geen beurtkrag nie omdat die eienaar batterye ingesit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Beste Riaan Waardeer baie julle positiewe terugvoering en hoop en glo dat julle ons weer sal kom besoek. Vriendelike Groete Chris en Paulene

Hein Gustav V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Very pleasant. Very neat accommodation and very well maintained. Thank you for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Netjies en prakties. Lekker gebly. Die gasheer was baie ondersteunend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was awesome, ons het baie geniet! Ons is baie tevrede met ons verblyf. What you see, is what you get. Baie vriendelike eienaars en respekteer mens se privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer dit baie, hoop en glo om julle weer in die nabye toekoms weer te akkommodeer. Vriendelike Groete Chris en Paulene

Lizanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker, alles wat mens nodig het was daar. Baie lekker plekkie, alles is daar wat mens nodig het vir vakansie. Die eienaar is baie vriendelik en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ek waardeer dit. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier. Vriendelike Groete Chris en Paulene Swart

Athini B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

It was an epic stay with warm welcoming generosity. The environment was stunning with good views all around. We would like to extend our gratitude to Mr and Mrs Swart for a great and pleasant stay at their place it was an awesome moment for us as it helped us to build long lasting memories of good friendship.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Thank you so much for your positive feedback. It was such a great pleasure to accommodate you and your friends, we hope to see you soon in the foreseen future.

Rita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie oulike plek om te bly. Baie klein ekstras wat verblyf nog lekkerder maak. Baie oulike braaiplek. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Had a great time, would go back anytime. Very friendly owner, braai equipment and garage supplied for car. Had a great time, would go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Whale Watch Accommodation
Thank you so much for your positive feedback, hope and belief that we will see you again in the future. Kind Regards, Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 570
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 570
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 1A, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7M1GgQxWwJ3o6wWaJ7aa9phuZHbORd5U18onNtKgYwc0q72F4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 1A Tuin Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.568073326569 19.356242846033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang